DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 381

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

848. Wanneer die versoeking oor is, is daar as’t ware `n skommeling, en as die versoeking geestelik was, is dit `n skommeling tussen dit wat waar en dit wat vals is, wat genoegsaam duidelik is hieruit, dat versoeking die begin is van die wedergeboorte; en dat alle wedergeboortes die einddoel het dat die mens `n nuwe lewe ontvang, of altans, dat hy noú eers lewe ontvang, en deurdat hy geen “mens” was nie, word hy noú eers `n mens! – of vanuit die dood, nou lewendig gemaak is, daarom, wanneer sy vorige lewe, wat meer dierlik was, verwoes is deur versoekings, kan hy nie anders as om geskommel te word deur dit wat waar en dit wat vals is nie. Waarheid is die nuwe lewe, valsheid die oue; en tensy die ou lewe verwoes word, en hierdie skommeling plaasvind, is dit onmoontlik vir enige geestelike saad om gesaai te word, omdat daar geen grond is nie. Maar wanneer die vorige lewe verwoes is en sulke skommelinge die gevolg is, weet die mens skaars wat waar en wat goed is, en inderdaad of daar so iets soos waarheid is. Dus, as voorbeeld, wanneer hy die goeie van die naasteliefde oordink, of, soos wat dit genoem word, die goeie werke, en bedink of hy dit uit homself kan doen, en dat hy meriete in homself het, is hy in absolute vertroebeling en duisternis, en wanneer hy ingelig word dat niemand enige goed uit homself kan doen nie, en nog minder besit enigiemand enige meriete, maar dat alle goeie vanuit die Meester is, en alle meriete is Syne alleenlik, dan is hy verlore in verwondering daaroor. En so is dit in al die ander dinge van die geloof; maar nog steeds is die vertroebeling en duisternis daar, maar geleidelik word sy denke verstandig en word hy verlig. [3] Dit is met wedergeboorte presies net soos wanneer `n mens gebore word as `n suigeling. Sy lewe is dan baie vertroebel; hy weet ongeveer niks, en ontvang ten eerste net algemene indrukke van dinge, wat in grade al hoe meer duideliker word soos wat besondere idees by hom ingeplant word, en hierin weer meer kleiner besonderhede. Dus word die algemene geïllustreer deur kleiner besonderhede, sodat die kind kan leer, nie net die bestaan van dinge nie, maar ook hulle gesteldheid en kwaliteit. So is dit met elkeen wat tevoorskyn kom uit die geestelike versoekings; en die status van hulle in die ander lewe wat in die valsheid was, en wat verwoes was, is ook dieselfde. Hierdie staat word genoem, ‘skommeling’ en word hier beskryf as “toe het die waters geleidelik teruggegaan, en die waters het afgeneem.”

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205