DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 389

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

857. En die waters het geleidelik afgeneem. Dat dit aandui dat die valshede besig is om te verdwyn, is duidelik uit die woorde op sigself, sowel as wat hierbo getoon is, (vers 3), waar dit gesê is “die waters het geleidelik van die aarde teruggegaan.” Alhoewel, hier word gesê dat die “waters het geleidelik afgeneem” en deur dit, teenoor die vorige vers, (toe het die waters geleidelik teruggegaan) word aangedui die skommeling tussen wat waar en wat vals is, maar hier dat die skommeling nou verminder. Die geval met skommelinge na die versoekinge (soos voorheen gesê) is dat die mens nie weet wat die waarheid is nie, maar soos wat die skommelinge met grade begin afneem, so kom die lig van die waarheid tevoorskyn. Die rede vir dit is, dat solank die mens in so `n staat is, kan die interne mens, dit is, die Meester deur die interne mens, nie opereer op die eksterne mens nie. In die interne mens is daar oorblyfsels, wat emosies is van wat goed en waar is, soos voorheen beskrywe, en in die eksterne mens is daar hebsug en die daaruit afgeleide valshede, en solank hierdie nie onderdruk en uitgeblus word nie, is die weg nog nie geopen vir die goeie en die waarhede vanuit die innerlike nie, dit is, deur die innerlike vanuit die Meester. [2] Daarom, versoekinge het hulle doel dat die eksterne van die mens onderdruk moet word en dus gehoorsaam gemaak word aan die innerlikes, soos dit duidelik is aan enigeen uit die feit dat sodra die liefdes van `n mens aangeval en verbreek word (soos bv. in `n ongeluk, siektes, en lyding van die denke), begin sy hebsug bedaar, en terselfdertyd begin hy meer godsdienstig te praat, maar sodra hy terugkeer na sy vorige staat, neem die eksterne mens weer oor, en hy dink skaars weer oor daardie dinge. Dieselfde gebeur op die uur van die dood, wanneer liggaamlike dinge uitgeblus word, en daarom kan elkeen sien wat die innerlike mens is, en wat die eksterne, en ook wat die oorblyfsels is, en hoe hebsug en plesiere die Meester se werking deur die interne mens hinder. Hieruit is dit ook aan elkeen duidelik wat versoekinge en beproewinge is, of innerlike pyne wat genoem word “die aanklag van die gewete” naamlik, dat die eksterne mens onderdanig gemaak word aan die innerlike mens. Die gehoorsaamheid van die eksterne mens is niks anders as dit nie; dat die emosies van wat goed en waar is, nie verhinder word, teengestaan, en versmoor word deur hebsug en sy afgeleide valshede nie. Die staking van hebsug en valshede word hier beskryf deur die “waters het geleidelik van die aarde teruggegaan.” Dat die “tiende maand” die waarhede wat van die oorblyfsels is, is duidelik uit die betekenis van “tien,” as dat dit oorblyfsels is (n. 567); en uit dit wat hierbo gesê is aangaande die oorblyfsels van die mens.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205