DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 396

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

865. En `n kraai uitgestuur wat gedurig heen en weer gevlieg het, word aangedui dat valshede nog steurings veroorsaak het, en is duidelik uit die betekenis van “kraai of raaf” en uit “heen en weer” betreffende waarop ons later meer hieroor sal sê. In hierdie gedeelte word die tweede staat van van die mens wat ná die versoekinge wedergebore moet word, beskrywe, wanneer die waarhede van die geloof, soos die eerste dageraad, begin om te verskyn. So is dit die aard van hierdie staat, dat valshede voortdurend steurings veroorsaak, sodat dit ooreenkom met die oggend se eerste lig, waar daar nog van die ondeursigtigheid van die nag oorgebly het, soos dit aangedui word deur die “kraai.” Valshede by die geestelike mens, veral voor sy wedergeboorte, is soos digte gedeeltes of spikkels van `n wolk. Die rede is dat hy niks kan weet van die waarheid van die geloof behalwe dit wat onthul is in die Woord, waar alle dinge weergegee word op `n algemene manier, en die algemene is maar soos die digte gedeeltes of spikkels in `n wolk, want elke algemene bevat in homself duisende en duisende besonderhede, en elke besonderheid bevat weer duisende en duisende enkelvoudige dinge, en alle algemene word geïllustreer deur enkelvoudiges van die besonderhede. Dit was nog nooit so aan die mens openbaar gemaak nie, omdat hulle beide onbeskryfbaar en onverstaanbaar is, en so kan nie een erken of in geglo word nie, want hulle is teenstrydig met die dwaalbegrippe van die sinlike of sintuie waarin die mens is, en wat hy nie maklik sal toelaat om vernietig te word nie. [2] Dit is heeltemal anders met die hemelse mens, wat gewaarwording uit die Meester besit; want in hom kan besonderhede en enkelvoudiges van die besonderhede te kenne gegee word. As voorbeeld: dat `n ware of egte huwelik is daardie tussen een man met een vrou; en dat so `n huwelik verteenwoordigend is van die hemelse huwelik, en daarom kom hemelse geluksaligheid daarin voor, maar nooit in `n huwelik van een man met verskeie vroue nie. Die geestelike mens, wat dit weet uit die Woord van die Meester, berus daarin, en daarom erken, as `n geval van die gewete, dat `n huwelik met meer as een vrou `n sonde is. Die hemelse mens neem duisende dinge waar van dinge wat hierdie algemene bevestig, sodat `n huwelik met meer as een vrou sy afsku wek. Soos wat die geestelike mens slegs die algemene weet, en sy gewete hieruit gevorm is, en die algemene van die Woord aangepas is tot die dwaalbegrippe van die sinne, is dit duidelik dat ontelbare valshede, wat nie vernietig kan word nie, hulleself daarbinne sal saamvoeg. Daardie valshede word hier aangedui deur die “kraai wat gedurig heen en weer vlieg.”

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205