DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 400

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

870. Dat deur die “duif” aangedui word die waarhede en die goeie van die geloof wat met hom is wat wedergebore moet word, is duidelik uit die betekenis van die woord “duif” wat in die Woord voorkom, veral die duif wat op die Meester gekom het toe Hy gedoop was, waarvan ons in Matt. Lees: “En nadat Jesus gedoop was, het Hy dadelik uit die water opgeklim, en meteens gaan die hemele vir Hom oop, en Hy sien die Gees van God soos `n duif neerdaal en op Hom kom.” (Matt. 3: 16; Joh. 1: 32; Lukas 3: 21‐22; Mark 1:10‐11). Hier dui die duif op niks anders as die heiligheid van die geloof nie; en die “doop” op sigself die wedergeboorte; sodat daar in die nuwe kerk wat nou moet ‘opstaan’ die waarheid en die goeie van die geloof aangedui word, wat ontvang word vanaf die Meester sodra die wedergeboorte plaasvind. Soortgelyke dinge word verteenwoordig en betrek deur jong duiwe en tortelduiwe wat geoffer was as offerande en brandoffers in die Joodse Kerk, waarvan ons in Lev. lees (Lev. 1: 14‐17; 5: 7‐ 10; 12: 6, 8; 14: 21, 22; 15: 14, 29, 30; Num. 6: 10‐11; Lukas 2: 22‐24). Dat dit so `n betekenis het, kan enigiemand verstaan uit die eenvoudige rede dat dit iets moet verteenwoordig; andersins het dit geen betekenis nie en sou in geen opsig Goddelik gewees het nie, want wat ekstern van die kerk is, is `n lewelose ding, maar lewe van dit wat intern is, en dit kom van die Meester af. [2] Dat `n “duif” oor die algemeen die intellektuele dinge van die geloof aandui, is ook duidelik in die Profete, soos in Hosea: “So het Efraim dan geword soos `n onnosele duif sonder verstand; hulle roep na Egipte, hulle gaan na Assur.” (Hos. 7: 11). En weereens oor Efraim: “Hulle sal sidderend aankom soos `n voëltjie uit Egipte en soos `n duif uit die land Assur...” (Hos. 11: 11). Hier dui “Efraim” op een wat intelligent is, “Egipte” een wat kennis het, “Assur” een wat rasioneel is, `n “duif” wat van die intellektuele dinge van die geloof is; en hier is die onderwerp ook die wedergeboorte van die geestelike kerk. Weereens in Dawid: “Gee aan die wilde diere die siel van U tortelduif nie oor nie.” (Ps. 74: 19); waar die “wilde dier” húlle aandui wat nie naasteliefde het nie; die “siel van die tortelduif” is die lewe in geloof. Sien ook wat voorheen gesê en gewys is aangaande voëls, dat hulle intellektuele dinge aandui; mak, saggeaard, pragtig, skoon, en bruikbare voëls is intellektuele waarhede en die goeie; maar wrede, lelike, onrein, vuil, stinkende, en onbruikbare voëls is die teenoorgestelde, of die valshede, soos die kraai, wat hier in opposisie is met die duif.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205