DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 410

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

880. Daarna het hy nog sewe dae gewag. Dat dit die begin van die tweede staat van wedergeboorte aandui, is duidelik uit die feit dat die tussentydse tydperk beskrywe word wat tussen die eerste staat val (beskrywe in die agste en negende verse) en hierdie tweede staat (beskrywe in die tiende en elfde verse). Ten einde die historiese verbintenis te behou, word hierdie tussentydse tydperk uitgedruk deur die uitdrukking; “daarna wag hy weer.” Hoe die saak staan met die tweede staat van wedergeboorte kan in `n sekere graad gesien word uit wat gesê en getoon is aangaande die eerste staat, wat was dat die waarhede van die geloof nog nie wortel kon skiet nie, omdat die valshede nog dit verhinder het. Die waarhede van die geloof word eers gevestig en gewortel wanneer die mens begin om te erken en te glo, en dat dit nie voorheen gewortel was nie. Wat die mens uit die Woord hoor en in die geheue gehou word, is slegs die saai daarvan, die wortel skiet begin daarom nie onmiddelik nie, totdat die mens die goeie van die naasteliefde ontvang en dit aanvaar. Al die waarheid van die geloof is gewortel deur die goeie van die geloof, dit is, deur die goeie van naasteliefde. Dit is soos met saad wat in die winter op die grond gesaai is wat nog te koud is, dit lê inderdaad daar, maar skiet nie wortel nie. Maar sodra die hitte van die son die aarde verwarm in die tyd van die vroeë lente, begin die saad eerste met die wortel in homself, en daarna stuur hy dit af in die grond om daar wortel te skiet. Die geval is dieselfde met geestelike saad wat ingeplant is; dit sal nooit wortel skiet voordat die goeie van die naasteliefde dit nie verwarm het nie; dan vir die eerste keer stoot dit sy wortel binne in homself, en daarna stuur hy dit uit. [2] Daar is drie dinge in die mens wat gebeur en wat verenig, naamlik, die Natuurlike, die Geestelike, en die Hemelse. Sy natuurlike ontvang nooit enige lewe behalwe uit die geestelike, en die geestelike nooit behalwe uit die hemelse, en die hemelse slegs uit die Meester alleen, wat self die lewe is. Maar ten einde nog `n duideliker idee te kry; die natuurlike is die ontvanger wat die geestelike ontvang, of is die houer waarin die geestelike geskink word; en die geestelike is die ontvanger wat ontvang, of is die houer waarin die hemelse geskink word. Dus, deur dinge wat hemels is, kom die lewe vanuit die Meester. So werk die invloei. Die hemelse is al die goeie van die geloof; in die geestelike mens is dit die goeie van die naasteliefde. Die geestelike is die waarheid, wat nooit die waarheid van geloof word, tensy daar die goeie van die geloof in is nie, dit is, die goeie van die naasteliefde, waarin daar die lewe uit die Meester is. Om nog `n helderder idee te kry: die mens se natuurlike is dit wat die Werk van Naasteliefde doen; deur die hand of deur die mond, en dus deur die organe van die liggaam; maar hierdie werk op sigself is dood, en lewe nie tensy uit die geestelike wat in dit is; en die geestelike lewe nie, tensy uit die hemelse, wat uit die Meester lewe. Hieruit word gesê dat die werke goed was, siende dat daar niks goeds is behalwe uit die Meester nie. [3] As dit die geval is, moet dit aan elkeen duidelik wees dat in elke werk van naasteliefde op sigself niks is nie, maar dat dit net `n materieële aksie is, en dat die werk slegs lewendig is as dit toegeskryf kan word uit die waarheid van die geloof wat daar binne in is; en verder dat die waarheid van die geloof ook niks is behalwe `n lewelose iets, maar dat die waarheid van die geloof slegs kan lewe uit die Meester alleen, wat God Homself is en wat die Lewe is. Dit wys waarom die engele onwillig is om iets aangaande die geloof aan te hoor, en is nog meer onwillig om iets oor werk aan te hoor (sien n. 202). Want die hemelse engele skryf beide die geloof en die werk toe aan die liefde, en maak geloof afkomstig van die liefde, en maak selfs die werk van die geloof afkomstig van die liefde, en so verdwyn beide die werke en die geloof, en daar bly niks anders oor as die liefde en die daarvan afgeleide goeie nie, en binne hulle liefde is die Meester. Gevolglik, om sulke hoë hemelse idees te hê, is hierdie engele heeltemal verskillend van ander engele wat geestelik genoem word, hulle totale denke (tesame met die spraak wat afgelei word van hierdie denke) is baie meer onverstaanbaar as die denke of gedagtes en spraak van die geestelike engele.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205