DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 422

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

892. Wanneer die mens wedergebore word, kom hy dan vir die eerste keer in `n staat van vryheid, waar hy voorheen in `n staat van slawerny was. Dit is slawerny wanneer hebsug en valshede regeer, maar dit is vryheid wanneer die emosies van die goeie en die waarheid regeer. Hoe dit is, kan geen mens gewaar word so lank hy in `n staat van slawerny is nie, maar slegs wanneer hy in `n staat van vryheid is. Wanneer hy in `n staat van slawerny is, dit is, wanneer hebsug en valshede regeer, is die mens wat aan hulle onderdanig is, onder die indruk dat hy vry is, maar dit is `n gruwelike valsheid, want hy word meegesleur deur die genot van die hebsug en sy plesiere, dit is, deur die genot van sy liefdes; en omdat dit deur genot gedoen word, kom dit vir hom voor asof hy vry is. Elke mens, terwyl hy deur enige liefde gelei word, en dit volg waarheen dit ookal wil, veronderstel dat hy vry is, om dit sterk te stel, waar dit eintlik die diaboliese gees is, in wie se geselskap hy verkeer, wat hom weglei van die waarheid af. Hierdie mens verkeer onder die indruk dat hy in die grootste vryheid is, soveel so, dat hy glo dat as hy hierdie staat verloor sal dit hom in die grootste misrabele lewe bring, waar daar inderdaad geen lewe is nie, en hy glo dit nie net slegs omdat hy nie bewus is van die bestaan van enige ander lewe nie, maar ook omdat hy onder die indruk is dat niemand in die hemel kom behalwe deur ellende, armoede, en die verlies van allerhande plesiere nie. Maar dat hierdie indruk vals is, is aan my gegee om te weet deur baie ervaring, en deur die Meester se Goddelike genade, meer hieroor later. Die mens kom nooit in `n staat van vryheid totdat hy wedergebore is nie, en gelei word deur die Meester deur liefde na dit wat goed en waar is. Wanner hy in hierdie staat is, kan hy vir die eerste keer vryheid waarneem en dit ken, omdat hy dan weet wat lewe is, en wat die ware genot van die lewe en geluksaligheid is. Voor dit weet hy nie eers wat goed is nie, en noem somtyds die grootste boosheid dat dit die grootste goed is. Wanneer hulle wat in `n staat van vryheid uit die Meester is, direk sien, en nog meer, wanneer hulle die hebsug en valshede voel, verafsku hulle dit soos hulle wat die hel geopen sien voor hulle oë. Maar soos wat dit onbekend is aan baie wat `n lewe van vryheid is, kan dit kortliks gedefinieer word. `n Lewe van vryheid is eenvoudig en alleenlik `n lewe wat deur die Meester gelei word. Maar soos wat daar baie dinge is wat die mens verhinder om dit te glo dat dit die lewe van vryheid is, beide omdat die mens versoekinge ondergaan, wat plaasvind ten einde dat hulle vrygestel kan word van die heerskappy van die diaboliese geeste; en omdat hulle geen ander genot ken as die van die hebsug uit liefde vir die self en vir die wêreld nie, sowel as dat hulle `n verkeerde opinie opgeneem het ten opsigte van die dinge van die hemelse lewe, sodat hulle nie onderrig kan word deur beskrywings sowel as deur lewendige ervarings nie, daarom, deur die Meester se Goddelike genade kan ons sulke ervaringe later bybring.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205