DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 425

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

895. Het die waters weggedroog van die aarde af. Dat dit aandui dat die valshede het nie nou meer verskyn nie, is duidelik uit dit wat gesê was. Dit dui veral op dat die valshede afgeskei is van die dinge van die wil van die mens van die kerk. Die “aarde” hier dui op die mens se wil, wat niks anders is as hebsug, waar dit gesê word dat “die waters het weggedroog van die aarde af” Sy “grond,” soos hierbo gesê, is in sy intellektuele deel, waarin die waarheid gesaai word – nooit in die “wil” gedeelte nie, wat in die geestelike mens afgeskei is van die intellektuele, daarom word agterna gesê in hierdie vers, “was die aarde (grond) droog.” Met die Mens van die Mees Antieke Kerk was daar grond in sy wil, waarin die Meester die saad van die goeie saai, en uit die goeie kan die mens die waarheid ken en waarneem, of uit liefde kan hy geloof hê; maar as hierdie metode noú gevolg word, kan die mens nie anders as om vir ewig verlore te gaan nie, want sy wil is totaal korrup en verdorwe. Hoe die saak staan met die saai in die mens se “wil” deel, of, ‐ soos die saak nou staan – in sy intellektuele deel, is duidelik, aangesien openbaringe aan die mens van die Mees Antieke Kerk gemaak is deur middel waarin hy vanaf sy kinderjare ingelei is in die waarneming van die goeie van die waarheid, maar omdat daardie openbaringe gesaai is in sy wil gedeelte, neem hy, sonder nuwe opdragte, ontelbare dinge waar, sodat hy uit een algemene beginsel uit die Meester die besonderhede weet en ook die enkelvoudige dinge wat die mens van vandag moet leer om te ken, en tog na alles, weet hulle skaars `n duisenste deel daarvan. Want die mens van die geestelike kerk weet niks behalwe dit wat hy leer, en wat hy op hierdie manier weet behou hy en glo dat dit waar is. Inderdaad, ook dit wat hy leer wat vals is, en dit word op sy brein en denke afgedruk as die waarheid, hy glo dit, omdat hy geen ander waarneming het dat dit so is nie, want so is hy oorreed. Hy wat `n gewete het, het uit die gewete `n voorgeskrewe idee, of diktaat, maar niks anders as dat `n ding waar is omdat hulle so gehoor en geleer het. Dit is wat hulle gewete vorm, soos dit duidelik is uit hulle wat `n gewete het van wat vals is.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205