DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 441

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

911. Wat die “diere wat op die aarde kruip” aangaan, wat soorgelyke dinge in die eksterne mens voorstel, staan die saak so: In die wedergebore mens korrespondeer die eksterne dinge met die interne dinge, dit is, dit voldoen aan die versoeke. Eksterne dinge word gereduseer na gehoorsaamheid wanneer die mens wedergebore is, en dan word hy `n beeltenis van die hemel. Maar voordat die mens wedergebore is, het die eksterne geheers oor die interne, en was toe nog `n beeltenis van die hel. Die Orde bestaan in hemelse dinge wat heers oor geestelike dinge, deur hierdie oor natuurlike dinge, en deur hierdie oor liggaamlike dinge, maar wanneer liggaamlike en natuurlike dinge oor die geestelike en hemelse dinge heers, word die Orde verwoes, dan is die mens `n beeltenis van die hel; en daarom herstel die Meester die Orde deur middel van die wedergeboorte, dan eers word die mens `n beeltenis van die hemel. Sodoende trek die Meester die mens uit die hel uit, en so verhoog Hy hom na die hemel. [2] `n Paar woorde sal gesê word aangaande die korrespondensie van die eksterne mens tot die innerlike. Elke wedergebore mens is `n soort van `n klein hemeltjie, dit is, hy is `n afbeeldsel van die universele hemel, en in die Woord word sy innerlike mens “hemel” genoem. Daar is so `n orde in die hemel dat die Meester die geestelike dinge regeer deur die hemelse dinge, en natuurlike dinge deur geestelike dinge, en op hierdie manier regeer Hy die universele hemel as `n mens, dit is waarom die hemel genoem word die “Groot Mens” of Kosmiese Mens, en daar is `n soortgelyke orde in elkeen wat in die hemel is. Die mens is dus ook soos hierdie, `n klein hemeltjie, of, wat dieselfde is, hy is die koninkryk van God, omdat die koninkryk van God binne in hom is; en dan korrespondeer die eksterne dinge met die interne dinge, dit is, hulle is aan hom gehoorsaam, net soos hulle in die hemel doen; want in die hemel (en daar is drie van hulle, en al drie tesame maak die Kosmiese Mens uit) maak die geeste die eksterne mens uit, en die engele geeste die innerlike mens, en engele die mees innerlike mens. (n. 457). [3] Dit is die teenoorgestelde met hulle wat die lewe maak bestaande uit slegs die liggaamlike dinge, dit is, plesiere, aptyte, en dinge van die sinne, en ontvang geen genot anders as uit die liefde vir die self en vir die wêreld nie, dit is te sê, wat uit haat bestaan teenoor hulle wat nie gunste aan hulle bewys nie, en wat hulle nie wil dien nie. Met sulkes, omdat die liggaamlike en natuurlike dinge oor die geestelike en hemelse dinge regeer, is daar nie net geen korrespondensie nie, of onderdanigheid van die eksterne dinge nie, maar die totale teenoorgestelde, en dus word die orde heeltemal vernietig; en omdat die orde so vernietig word, kan hulle nie anders as om beeltenisse van die hel te wees nie.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205