DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 445

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

915. Dat om “uit die ark te gaan” aangedui was dat dit gedoen was; dat deur “Noag en sy seuns” aangedui word die mens van die Antieke Kerk; en deur sy “vrou en sy seuns se vroue” die kerk self aangedui word, is duidelik uit die opvolging van dinge, wat insluit dat die Antieke Kerk nou gevorm is, want hierdie is die laaste stellings of afsluitings woorde oor dit wat hierbo gesê is. Wanner die kerk in die Woord beskryf word, is dit of deur “man [vir die] vrou” of deur “mens [homo] en vrou” deur “man” word aangedui die goeie van die liefde, of die liefde self, en deur “vrou (wife)” die waarheid van die geloof, of geloof self, dus die mens (man) [homo] word aangedui wat essensieël is vir die kerk, en deur “vrou (wife) die kerk self. Dit is so regdeur die Woord. Op hierdie plek, omdat tot op hierdie punt die vorming van `n nuwe kerk behandel is, op grond van die ondergang van die Mees Antieke Kerk, word deur “Noag en sy seuns” aangedui die mens [homo] van die Antieke Kerk, en deur sy “vrou en sy seuns se vroue met hom” die kerk op sigself. Daarom word hulle hier benaam op `n ander orde verskillend as in die voorafgaande vers (16) waar dit gesê word “gaan uit die Ark, jy en jou vrou, en jou seuns en die vroue van jou seuns saam met jou.” (Teenoor: “toe gaan Noag uit en sy seuns en sy vrou en die vroue van sy seuns saam met hom. Vers 18). Waar “jy” en “jou vrou” tesame gevoeg word; en jou “seuns” en “die vroue van jou seuns” ook saamgevoeg word; en dus word deur “jy” en “seuns” die waarheid aangedui, en deur “vrou’ en “seuns se vroue” die goeie. Maar in die verse wat ons nou bekyk, is die orde anders, vir die rede, soos alreeds gesê, dat deur “jy en jou seuns” aangedui word die mens van die kerk, en deur “sy vrou en die vroue van sy seuns” die kerk self aandui, siende dat dit die slotsom is van dit wat vooraf gegaan het. Noag maak nié deel uit van die Antieke Kerk nie, maar wel sy seuns, Sem, Gam en Jafet, soos voorheen al gesê. Want drie kerke, om dit so te stel, vorm die Antieke Kerk, aangaande waarvan, met die Meester se genade, meer hieroor later. En hierdie kerke kom tevoorskyn as die nalatingskap van een. Wat “Noag” genoem word; daarom word hier gesê, “jy en jou seuns” en ook, “jou vrou en jou seuns se vrouens.”

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205