DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 446

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

916. Dat al die vee en al die kruipende diere (ding) die goeie van die mens van die kerk aandui; “dier” (of vee) die goeie van die innerlike mens; “en al die diere wat op die aarde kruip” daardie van die eksterne mens; en dat “al die voëls en al die diere wat op die aarde kruip” die waarheid aandui; “voëls” die waarheid van die innerlike mens; en die “diere (ding) wat kruip op die aarde” daardie van die ekstene mens, is duidelik uit dit wat gesê en getoon is onder die voorafgaande vers ten opsigte van “wilde diere” “voëls” en “kruipende diere” waar dit gesê word “al die diere wat op die aarde kruip” omdat beide die goeie en die waarheid van die eksterne mens aangedui word. Aangesien dit wat hier gesê word die slotsom is van wat vooraf gesê is, word hierdie dinge wat van die kerk is, bygevoeg, naamlik, sy goeie en sy waarhede; en deur hulle word die kwaliteit van die kerk aangedui, dit is die geestelike, en dit het so geword dat die naasteliefde en die goeie die hoofbeginsel was; en daarom “(wilde dier en kruipende dier) word hier eerste genoem, en agterna “voëls en diere wat kruip.” [2] Die kerk word geestelik genoem wanneer dit handel uit naasteliefde, of uit die goeie van naasteliefde – nooit wanneer gesê word dat dit geloof het sonder naasteliefde nie, want dan is dit nie eers `n kerk nie. Want wat is die doktrine van geloof as `n doktrine van naasteliefde? En tot watter doel is die doktrine van geloof, as dat die mens moet doen wat dit leer? Dit is nie net vir weet of ken en om daaroor te dink wat dit leer nie, maar dat dit wat geleer word, gedoen moet word. Die geestelike kerk word eers `n kerk genoem wanneer dit handel uit naasteliefde, wat die eintlike doktrine van die geloof is. Of, wat dieselfde ding is, die mens van die kerk is dan eers `n kerk. Op dieselfde manier, waarvoor is `n gebod? – nie vir die mens om te ken nie, maar dat hy sal lewe in ooreenstemming met die gebod. Want dan het hy in homself die koninkryk van die Meester, siende dat die koninkryk bestaan alleenlik uit wederkerige liefde en gepaardgaande geluksaligheid. [3] Hulle wat hulle afskei van naasteliefde, en wat die redding maak wat bestaan uit slegs geloof sonder die goeie werke van die naasteliefde, is Kainiete wat sy broer Abel doodmaak, dit is, naasteliefde doodsmoor. En hulle is soos roofvoëls wat swewe bokant `n karkas; want so `n geloof is soos so `n voël, en `n mens sonder naasteliefde is so `n karkas. Dus vorm hulle vir hulleself `n valse gewete, sodat hulle kan lewe soos duiwels, hou sy naaste in haat en vervolg hom, en verwyl hulle hele lewe in ontug en owerspel, en ‘tog gered’ soos dit goed bekend is in die Christelike wêreld. Wat is meer aanvaarbaar vir `n mens as om te hoor en oorreed te word dat hy gered kan word, selfs al lewe hy soos `n wilde ondier? Die werklike heide neem dit waar dat dit vals is, en baie van hulle verafsku die doktrines van die Christelike wêreld, omdat hulle hul lewens sien en daarvan terugdeins. Die werklike kwaliteit van so `n geloof is ook duidelik uit die feit dat nêrens word daar `n lewe gevind wat meer afstootlik is as dié van die Christelike wêreld nie.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205