DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 455

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

925. En JHWH het die lieflike geur (van rus) geruik. Dat dit aandui dat die aanbidding daaruit vir die Meester heerlik was, dit is, aanbidding uit naasteliefde en die geloof uit naasteliefde, wat aangedui word deur “brandoffer” is hierbo verduidelik. Dit word dikwels in die Woord gesê dat “JHWH het die lieflike geur (van rus) geruik” van die brandoffers (Ex. 29: 18, 25, 41; Lev. 1: 9, 13, 17; 33: 12, 13, 18; Num. 28: 6, 8, 13; 29: 2, 6, 8, 13, 36), en ook van ander offeringe (Lev: 2: 2, 9; 6: 15,, 21; 8: 21, 28; Num: 15: 3, 7, 13). Hulle word ook genoem `n “vuurofferspys vir `n lieflike geur tot die rus in JHWH” waardeur dit aangedui word dat dit uit liefde en uit naasteliefde is. “Vuur” in die Woord, en “gemaak deur vuur” wanneer van toepassing op die Meester en op aanbidding van Hom, dui net op die liefde. So ook die “brood” en vir hierdie rede word verteenwoordigende aanbidding deur brandoffers en offerandes genoem “En die priester moet dit op die altaar aan die brand steek as vuurofferspys vir JHWH” (Lev. 3: 11, 16). [2] Dat `n “geur” dit aandui wat aangenaam en aanvaarbaar is, en dus dat `n geur in die Joodse kerk `n verteenwoordiger is van wat aangenaam is, soos dit toegeskryf is aan JHWH, is omdat die goeie van naasteliefde en die waarheid van die geloof uit naasteliefde korrespondeer met soet en aangename geure. Die feit van hierdie korrespondensie en die natuur of ingesteldheid daarvan is demonstreerbaar uit die sfere van geeste en engele in die hemel, waar daar sfere van liefde en geloof is wat duidelik waarneembaar is. Die sfere is sodanig dat wanneer `n goeie gees of engel, of gemeenskap van goeie geeste of engele, naby kom, dan, as dit die Meester behaag, word dit onmiddelik waargeneem, selfs op `n afstand, maar meer merkbaar op `n nader afstand, wat die kwaliteit is ten opsigte van die liefde en geloof van daardie gees, engel, of gemeenskap. Dit is ongelooflik, maar tog baie waar. So is die kommunikasie in die ander lewe, en so is die gewaarwording. Daarom is dit nie nodig om op baie maniere die kwaliteit van `n siel of gees te probeer vasstel nie; want dit word geweet al by die eerste oogopslag. Tot hierdie sfere korrespondeer die sfere van die geure in daardie wêreld. Hulle korrespondeer so en is duidelik uit die feit, en wanneer dit die Meester behaag, dat die sfere van liefde en geloof in die wêreld van die geeste `n soet en `n aangename geur het, en word baie duidelik waargeneem. [3] Uit hierdie dinge is dit nou duidelik waarvandaan en hoekom “`n lieflike reukwerk van rus” dit aandui wat aangenaam is, en hoekom `n “reukwerk” `n verteenwoordiger in die Joodse kerk geword het, en hoekom “`n lieflike reukwerk” hier toegeskryf word aan JHWH of die Meester. `n “Lieflike reukwerk is een van vrede” of `n aangename toestand van vrede. Vrede geneem in sy konteks of kompleks omvat al die dinge van die Meester se koninkryk beide in die algemeen en in die besonder, want die staat van die Meester se koninkryk is `n staat van vrede, en in `n staat van vrede kom tevoorskyn al die ander gelukkige state wat `n gevolg is van liefde en geloof in die Meester. Uit dit wat nou gesê is, is dit duidelik, nie net hoe dit staan met die verteenwoordiging nie, maar ook hoekom daar in die Joodse kerk wierook gebruik word, waarvoor daar `n altaar was aan die voorkant van die voorhangsel en die genadetroon; hoekom daar offerandes was van reukwerke by hulle offerandes; ook hoekom daar so baie speserye gebruik was in hulle reukwerk, en in die olies vir salwing, en ook wat aangedui word in die Woord deur “`n lieflike reukwerk van rus” in die gebruik van wierook, speserye, kruie ens. naamlik, dat dit die hemelse dinge van die liefde en die geestelike dinge van die geloof voorstel, daarom, in die algemeen, alles wat aangenaam is uit liefde en geloof. [4] Soos in Eseg: “Want op My heilige berg, op My verhewe berg van Israel, daar sal die hele huis van Israel, hulle almal, My dien in die land; daar sal Ek `n behae in hulle hê, en daar sal Ek julle offergawes eis en die eerstelinge van julle aanbiedinge by al julle heilige gawes, as `n lieflike geur (van rus) sal Ek `n behae in julle hê…” (Eseg. 20: 40‐41). Hier is `n “lieflike geur van rus” toepaslik op brandoffers en geskenke, dit is, die aanbidding uit naasteliefde en sy geloof, wat aangedui word deur die brandoffers en geskenke, en is gevolglik aanvaarbaar, wat bedoel word deur die “geur” daarvan. Oor Isak toe hy Jakob geseën het in plaas van Esau, word gesê: “En hy het nader gekom en hom gesoen. Toe ruik hy die geur van sy klere, en hy seën hom en sê: Kyk, die geur van my seun is soos die geur van die veld wat JHWH geseën het.” (Gen 27: 27). “Die geur van sy klere” dui op die natuurlike goeie en waarheid, wat aangenaam was uit die ooreenkoms met die hemelse en geestelike goeie en waarheid, die aangenaamheid wat beskryf word deur die “reuk van die veld.”

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205