DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 464

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

934. Dat “koue” die nie liefde aandui, of geen naasteliefde en geloof, en dat “hitte” of “vuur” die liefde aandui, of naasteliefde en geloof, is duidelik uit die volgende gedeelte in die Woord. In Johannes word aan die kerk van Laodicea gesê: “Ek ken jou werke dat jy nie koud is en ook nie warm nie. Was jy tog maar koud of warm! Maar nou, omdat jy lou is en nie koud of warm nie, sal Ek jou uit My mond spuug. (Openb. 3: 15‐16); waar “koud” geen naasteliefde aandui, en “warm” baie naasteliefde. In Jes: “Want so het JHWH aan my gesê: Ek wag rustig en aanskou uit My woonplek, soos glinsterende hitte bo die sonlig, soos `n douwolk in die hitte van die oestyd. (Jes 18: 4), waar die onderwerp die nuwe kerk is wat geplant moet word. “Hitte bo die sonlig” en “hitte van die oestyd” dui op liefde en naasteliefde. Weereens: “Sy rots sal uitmekaar stuif van skrik, en sy vorste sal verskrik die banier verlaat, spreek JHWH, wat `n vuur het op Sion en `n oond in Jerusalem.” (Jes 31: 9), waar “vuur” die liefde aandui. Oor die gerubs wat Esegiël gesien het word gesê: “Hulle voorkoms was soos gloeiende vuurkole, soos die voorkoms van fakkels; die vuur het heen en weer beweeg tussen die wesens, en die vuur het `n helder glans gehad, en uit die vuur het blitse geslaan.” (Eseg. 1: 13). [2] En weereens word dit van die Meester gesê, in dieselfde hoofstuk: “En bokant die uitspansel wat oor hul hoof was, was iets wat soos saffiersteen gelyk het, in die gestalte van `n troon; en op die troongestalte `n gestalte wat soos `n mens gelyk het. En ek sien toe iets soos blinkende metaal; van wat soos sy lendene gelyk het boontoe soos vuur, rondom in `n omhulsel gevat; en van wat soos sy lendene gelyk het ondertoe, het ek iets gesien soos vuur ondertoe.” (Eseg. 1: 26‐27; 8: 2). Hier dui die “vuur” weer op liefde. In Daniël: “…en `n Oue van dae gaan sit het…; sy troon was vuurvlamme, die wiele daarvan `n brandende vuur. `n Stroom van vuur het gevloei en voor Hom uitgegaan, duisende maal duisende het Hom gedien…” (Dan. 7: 9‐10). Hier dui die vuur weer op die Meester se liefde. In Sag: “En Ek sal vir hom wees, spreek JHWH,`n vurige muur rondom en tot heerlikheid daarbinne in.” (Sag. 2: 5), waar die nuwe Jerusalem hier behandel word. In Dawid: “Wat die wind Sy boodskappers maak, van vuurvlamme Sy dienaars.” (Ps. 104: 4), `n “vlamende vuur” dui op die hemelse geestelikheid. [3] Omdat “vuur” liefde aandui, was vuur ook `n verteenwoordigendiger van die Meester gemaak, soos dit duidelik is uit die vuur op die altaar van brandoffers wat nooit geblus moet word nie. (Lev. 6: 12‐13), en verteenwoordig die genade van die Meester. Op grond hiervan moes Aäron wierook brand met vuur wat geneem was uit die altaar van die brandoffers, voordat hy ingaan na die genadetroon. (Lev. 16: 12‐14). En vir dieselfde rede, dat dit aangedui kan word dat die aanbidding aanvaarbaar is vir JHWH, was vuur uit die hemel gestuur en het die brandoffer verteer (Lev. 9: 24, en ander plekke). In die Woord word vuur ook aangedui as die liefde vir die self en vir die wêreld, en al die hebsugte van hierdie liefde. Bowendien, hemelse liefde verskyn aan die bose nie anders as `n brandende en verterende vuur, en daarom is `n verterende vuur in die Woord toepaslik op die Meester, soos die vuur op die berg Sinai, wat die liede voorgestel het, of die genade van die Meester, en dit was deur die mense gesien as `n verterende vuur, en daarom het hulle Moses gesmeek dat hulle nie die stem van JHWH wil hoor, en om die groot vuur te sien nie, uit vrees dat hulle sou sterf. (Deutr. 18: 16). Die Liefde of genade van die Meester het hierdie voorkoms aan hulle wat in die liefde vir die self en die wêreld is.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205