DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 465

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

935. Dat “somer en winter” die staat van die wedergebore mens ten opsigte van sy wil voorstel, waarvan die afwisseling soos “somer en winter is, is duidelik uit wat gesê is oor koud en warm. Die afwisseling met hulle wat wedergebore moet word is vergelykbaar met somer en winter. Dat in die vorige geval die mens wat wedergebore moet word, behandel is, en in die huidige geval die mens wat alreeds wedergebore is, is duidelik uit dit: dat in die een geval word die koue eerste genoem, en die hitte tweede, waar in die ander geval somer eerste genoem word, en dan die winter. Die rede is dat die mens wat wedergebore moet word, begin by die koue, uit geen geloof en naasteliefde; maar wanneer hy alreeds wedergebore is, begin hy uit naasteliefde. [2] Dat daar afwisselinge by die wedergebore mens is – nou geen naasteliefde, en dan weer met naasteliefde – is baie duidelik vir die rede dat in elkeen, selfs wanneer wedergebore, is daar niks maar boosheid nie, en alles wat goed is, is die Meester s’n alleen. En siende dat daar niks maar boosheid in hom is, kan hy nie anders as om afwisselinge te ondergaan, en nou in die somer is, dit is, in die naasteliefde, en dan weer in die winter, dit is, sonder die naasteliefde. Sulke afwisselinge bestaan ten einde dat die mens al hoe meer perfek of volmaak gemaak kan word, en dus al hoe meer gelukkig kan word, en dit gebeur met die wedergebore mens nie net slegs terwyl hy lewe in die liggaam nie, maar ook wanneer hy in die ander lewe kom, want sonder die afwisselinge ten opsigte van die somer en winter ook ten opsigte van sy wil, en ten opsigte van dag en nag ten opsigte van wat van sy intelligensie is, kan hy onmoontlik volmaak gemaak word en sodoende die vergrote geluksaligheid geniet nie; maar in die ander lewe is hierdie afwisselinge soos daardie van die somer en winter in die temperatuur sones, (gematigde), en daardie van dag en nag in die lente. [3] Hierdie state word ook deur die Profete beskrywe deur “somer en winter” en deur “dag en nag” soos in Sag: “En in dié dag sal daar lewende water uit Jerusalem uitvloei, die een helfte daarvan na die Oostelike en die ander helfte daarvan na die Westelike See; somer en winter sal dit so wees.” (Sag. 14: 8), waar die Nuwe Jerusalem hier behandel word, of die koninkryk van die Meester in die hemel en op aarde, dit is, sy staat van beide soorte, wat genoem word “somer en winter.” Aan U behoort die dag, aan U behoort die nag,; U het die hemele en son vasgestel. In Dawid: “U het al die grense van die aarde bepaal; somer en winter, U het hulle geformeer.” (Ps. 74: 16‐17), waar soortgelyke dinge betrokke en behandel word. So in Jer: “So spreek JHWH: As julle My verbond met die dag en My verbond met die nag kan verbreek, dat daar geen dag en geen nag op hulle tyd is nie.” (Jer. 33: 20).

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205