DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 471

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

941. Daar is `n ander stad aan die regterkant van Gehenna of tussen Gehenna en die Meer, waar die beter soort Jood woon. Maar hierdie stad was verander in ooreenstemming met hulle fantasieë, somtyds word dit verander na `n dorp, en ander tye na `n meer, en dan weer na `n stad, en sy inwoners is baie bang vir rowers, maar solank hulle in die stad bly, is hulle veilig. Tussen die twee stede is daar `n tipe driehoek‐spasie, waar rowers, wat Jode was woon, maar van die slegste soort, wat almal wie hulle teëkom op die wreedste manier martel. Uit vrees noem die Jode hierdie rowers die ‘meester’, en die woestyn waarin hulle verblyf hou, noem hulle die ‘land’. As `n sekuriteit teen die rowers word daar aan die regterkant aan die verste kant by die ingang van die stad `n goeie gees geplaas, wat alle aankomelinge ontvang, en voor wie, as hulle daar aankom, moet buig tot teen die aarde. Hulle word toegelaat onder sy voete, want dit is die seremonie vir toelating tot die stad. `n Sekere gees het my skielik genader, en ek vra hom waarvandaan hy kom? Hy antwoord dat hy weggevlug het van die rowers, vir wie hy vrees, omdat hulle doodmaak, slag, brand, en kook mense, en vra waar hy veilig sal wees. Ek vra waarvandaan en van watter land hy afkomstig is? In sy vrees kan hy my nie `n ander antwoord gee as dat dit van die meester se Land is nie, want hulle noem daardie woestyn die land, en die rowers die meester. Agterna het die rowers hulleself aangebied. Hulle was baie swart, en spreek met `n diep toon van stem soos die stem van reuse, en, snaaks om te sê, toe hulle naderkom, het hulle `n gees van vrees en angs oorgedra. Ek vra hulle wie hulle was? Hulle sê dat hulle daarop uit was om te plunder. Ek vra hulle wat hulle beplan om met die buit te maak, en of hulle nie weet dat hulle geeste was nie, en daarom kan hulle nie die buit in beslag neem en ook buit bymekaar maak nie, en dat sulke idees slegs uit hulle fantasieë van die bose bestaan. Hulle antwoord dat hulle in die woestyn op soek was na buit, en dat hulle almal martel wat hulle teëkom. Ten einde laaste, toe hulle nog by my was, erken hulle dat hulle geeste was, maar kan nog nie gebring word om te glo dat hulle nie meer in die liggaam lewe nie. Hulle wat dus so rondwandel is die Jode, wat dreig om dood te maak, te slag, om te brand, en wie hulle ookal ontmoet, te kook, alhoewel hulle ook Jode is, en hulle vriende. Hulle geaardheid was dus bekend gemaak, alhoewel hulle in die wêreld dit nie sal waag om hulle lewe opebaar te maak nie.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205