DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 511

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

981. Dat “God seën” die aanwesigheid en genade van die Meester aandui, is duidelik uit die betekenis van “om te seën.” “Om te seën” in die Woord, dui in die eksterne sin om te verryk met alle aardse en liggaamlike goeie, in ooreenstemming met die verduideliking van die Woord gegee deur hulle wat volhard in die eksterne sin – soos die antieke en moderne Jode, en ook Christene, veral in die huidige dae – waardeur hulle die Goddelike seëninge gemaak het bestaande uit rykdomme, en `n oorvloed van alle dinge, en in self‐glorie. Maar in die innerlike sin is “om te seën” om te verryk met alle geestelike en hemelse goeie, wat slegs deur die Meester gegee kan word, en op grond hiervan dui dit op Sy teenwoordigheid en genade, wat uit noodsaaklikheid hierdie geestelike en hemelse goeie saambring. Dit word gesê teenwoordigheid, omdat die Meester slegs teenwoordig is in naasteliefde, en die onderwerp wat hier behandel word, is die wedergebore geestelike mens, wat handel uit naasteliefde. Die Meester is inderdaad teenwoordig in elke mens, maar in die verhouding wat die mens afwesig is in naasteliefde, is die Meester in dieselfde verhouding – om dit so te stel ‐ afwesig in die mens, dit is, die Meester is dan verder weg. Die rede hoekom genade genoem word, en nie barmhartigheid nie, is oor die rede wat ek vermoed, en wat tot hiertoe onbekend was – dat die hemelse mens praat nie van barmhartigheid nie, maar van genade, terwyl die geestelike mens nie van genade praat nie, maar van barmhartigheid. Hierdie metode van praat is gegrond op die omstandighede dat hulle wat hemels is, erken die menslike ras as om niks te wees nie, maar slegs vuilheid, en is in hulleself niks anders as menslike uitskeidings en duiwels nie, daarom gebruik hulle die genade van die Meester, want genade is die toepaslike woord onder sulke omstandighede. Alhoewel hulle, wat geestelik is, terwyl hulle weet dat die mens van nature so is, dit tog nie erken nie, omdat hulle in hulle Eie verkeer, waarvoor hulle baie lief is, praat baie moeilik oor genade, maar gemaklik oor barmhartigheid. Hierdie verskil in die taal is `n gevolg in die verskil in vernedering. In verhouding wat enigeen homself liefhet, en dink dat hy goed kan doen uit homself, en dus redding verwerf het, in dieselfde mate is hy minder in staat om die Meester te smeek om genade. Die rede hoekom sommiges barmharigheid afsmeek, is omdat dit `n gewoonte geword het om so te spreek, waarin daar baie min van die Meester teenwoordig is, maar baie van die self.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205