DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 539

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

1010. Die bloed van die mens vergiet. Dat dit op die uitwissing van die naasteliefde dui, en dat “in die mens” deur “die mens is,” is duidelik uit die betekenis van “bloed” – sien bo – as dit die heiligheid van naasteliefde is, en waaruit gesê word “die mens se bloed deur die mens” dit beteken sy innerlike lewe, wat nie in hom is nie, maar met hom; want die lewe van die Meester is naasteliefde, wat nie in die mens is nie, omdat dit besoedel, onheilig en onrein is, maar is “met” die mens. Deur “bloed te vergiet” is om geweld aan naasteliefde toe te dien, en is duidelik uit gedeeltes in die Woord soos alreeds hierbo aangevoer (n. 374, 376), waar dit getoon is dat geweld wat aan naasteliefde aangedoen word as “bloed” bekend staan. Om “bloed” te vergiet in die letterlik sin is om dood te maak, maar in die innerlike sin is dit om haat te dra teenoor jou naaste, soos die Meester leer in Matt: “Julle het gehoor dat aan die mense van die ou tyd gesê is: Jy mag nie doodslaan nie; maar elkeen wat doodslaan, moet verantwoording doen voor die gereg. Maar Ek sê vir julle dat elkeen wat vir sy broeder sonder `n rede kwaad is, verantwoording moet doen voor die gereg…(Matt. 5: 21‐22). Hier dui “kwaad is” die terugtrek vanaf die naasteliefde (waarvan gesien kan word in n. 357), en gevolglik is dit haat. [2] Hy wat in haat is, het nie net geen naasteliefde nie, maar pleeg ook geweld teenoor naasteliefde, dit is, hy “vergiet bloed” In haat lê die eintlike moord, wat duidelik is hieruit, dat hy wat in haat is begeer niks soveel as dat die een wat hy haat, doodgemaak moet word; en as hy nie deur uiterlike wette verbied word nie, sal hy self hom doodmaak. Vir hierdie rede is die “doodmaak van `n broeder en die vergieting van bloed” suiwer haat; en siende dat dit haat is, is daar hierdie moord idee in sy hart. Dit is dieselfde met ontheiliging. Hy wat die Woord ontheilig, soos alreeds gesê, hou die waarheid nie net in haat nie, maar blus dit ook uit, of hy maak dit dood. Dit is duidelik uit hulle in die ander wêreld wat ontheiliging gepleeg het; maak nie saak hoe opreg, wys, en toegewyd hulle uiterlik gedurende hulle lewe in die liggaam voorkom nie, in die ander lewe hou hulle die Meester in dodelike haat, en ook al die goeie van die liefde en waarhede van die geloof, vir die rede dat hierdie dinge teenstrydig is met hulle innerlike haat, rowery, en owerspel, wat hulle weggesteek het onder `n voorkoms van heiligheid, terwyl hulle die goeie van die liefde en waarhede van die geloof verkrag het ter gunste van hulleself. [3] Dat “bloed” die ontheiliging van iets heiligs beteken, is duidelik nie net uit die gedeeltes hierbo genoem nie, (n. 374), maar ook uit die volgende uit Moses: “Elkeen uit die huis van Israel wat `n bees of `n lam of `n bok in die laer slag of dit buitekant die laer slag, en dit nie bring na die ingang van die tent van samekoms om aan JHWH `n offer voor die tabernakel van JHWH te bring nie – as bloedskuld moet dit aan dié man aangereken word. Hy het bloed vergiet; daarom moet dié man uitgeroei word onder sy volk uit.” (Lev. 3‐4). Om offerandes te bring op enige ander plek anders as op die altaar, wat naby die tabernakel was, verteenwoordig ontheiliging; want offerandes was `n heilige ding, maar ontheiliging as dit in die laer of buitekant gedoen word.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205