DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 573

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

1044. Dit sal `n teken wees van die verbond tussen My en die aarde. Dat dit `n teken is van die aanwesigheid van die Meester in naasteliefde, en dat die “aarde” hier die Eie van die mens aandui, is duidelik uit wat alreeds gesê is. Dat die “aarde” die Eie van die mens aandui is ook duidelik uit die innerlike sin en uit die aanknoping waarin dit hier verskyn. Want dit was al voorheen gesê: “Dit is die teken van die verbond wat Ek sluit tussen My en julle en al die lewende wesens wat by julle is” waardeur aangedui word alles wat wedergebore is. Maar hier word dit verskillend of anders gesê: “dit sal `n teken wees van die verbond tussen My en die aarde.” Uit hierdie, en ook uit die herhaling van die woorde “teken van die verbond” is dit duidelik dat iets anders bedoel word, en inderwaarheid dat die “aarde” beteken dit wat nie wedergebore is nie, en kan nie wedergebore word nie, wat die Eie van die mens se wil gedeelte is. [2] Want die mens, wanneer wedergebore, is die intellektuele gedeelte die Meester s’n, maar die wil gedeelte is die mens s’n, of sy eie, en hierdie twee gedeeltes is in die geestelike mens in opposisie. Maar alhoewel die wil gedeelte van die mens geopponeer word, kan dit nie anders om teenwoordig te wees nie; want al die obskuriteit in sy intellektuele gedeelte, of al die digtheid van sy wolk, kom daaruit. Dit vloei vootdurend daaruit, en in verhouding soos wat dit invloei, word die wolk in sy intellektuele deel al hoe dikker; maar in verhouding soos wat dit verwyder word, word die wolk al hoe dunner. Dus is dit dat by die “aarde” word hier aangedui die Eie van die mens. (Dat deur die “aarde” aangedui word die liggaamlik‐stoflike deel van die mens, sowel as baie ander dinge, was al voorheen aangetoon). [3] Hierdie toestand van dinge tussen die wil en die intelligensie is asof die twee voorheen verenig was deur `n verbond van vriendskap, soos wat die wil en die intelligensie was in die mens van die Mees Antieke Kerk, wat toe verbreek was, en vyandskap het ontstaan – soos wat dit plaasvind in die mens wanneer die mens sy wil gedeelte totaal bederf – en dan, wanneer daar weer in `n verbond ingegaan word, kom die vyandelike deel na vore asof die verbond met hom aangegaan word, omdat dit totaal teenstrydig en in opposisie daarteen is, maar dit is wat daarvandaan invloei – soos alreeds gesê – dit is, met die Eie van die intelligensie. Die teken van die verbond is dit, dat in die verhouding dat die Meester teenwoordig is in die Eie van die intelligensie, in dieselfde verhouding word die Eie van die wil verwyder. Die geval hierin is presies soos wat dit is met hemel en hel. Die intellektuele deel van die wedergebore mens, uit naasteliefde, waarin die Meester teenwoordig is, is die hemel; sy wil gedeelte is die hel. Sover as wat die Meester teenwoordig is in die hemel, so ver is die hel verwyderd. Want uit homself is die mens in die hel, en uit die Meester in die hemel. En die mens word voortdurend opgelig uit die hel in die hemel, en so ver as wat hy opgelig word, so ver word sy hel verwyder. Die moontlikheid van sy verwydering word geaffekteer deur middel van versoekinge, en deur baie ander metodes van wedergeboorte.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205