DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 579

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

En al die lewende wesens, in alle vlees. Dat dit die hele menslike ras aandui, is duidelik uit die betekenis van “lewende wesens in alle vlees.” Elke mens word `n lewende siel genoem uit dit wat lewend in hom is. Geen mens kan ooit lewe, as hy nie iets lewends in hom het nie, dit is, as hy nie iets van die onskuld, of naasteliefde, en genade, of iets daarvan nastreef nie. Hierdie “iets” van onskuld, genade en naasteliefde ontvang die mens vanaf die Meester gedurende die babatyd en kinderjare, soos dit duidelik is uit die stand van suigelinge en ook van klein kindertjies. Wat die mens dan ontvang, word binne in hom bewaar, en hierdie dinge wat dan bewaar word, word in die Woord “oorblyfsels” genoem, en is slegs van die Meester afkomstig. Wat dan bewaar word is dit wat veroorsaak dat die mens `n “mens” kan word wanneer hy `n volwasse ouderdom bereik (Wat die oorblyfsels betref sien bo n. 468, 530, 560‐ 563, 576). [2] Dat die state van onskuld, naasteliefde en genade wat die mens het in sy suigelings‐ en sy kinderjare veroorsaak dat hy in staat is om `n mens te word, is baie duidelik uit hierdie, dat die mens nie “gereed” gebore is om die lewe korrek uit te voer, soos bv. die wilde diere nie, maar moet alles aanleer, en wat hy leer word deur oefening `n gewoonte, en dus asof dit natuurlik by hom voorkom. Hy kan selfs nie loop of praat as hy dit nie eers geleer het nie, en so met al die ander dinge ook. Deur die gebruik daarvan word hy dan al hoe vaardiger. En so is dit ook met die state van onskuld, naasteliefde, en genade waarmee hy ook van kleins af deurtrek is, waarsonder hierdie state hy dan meer brutaal en vuiler sal wees as `n wilde ongedierte. En tog is daar state wat die mens nie leer nie, maar ontvang dit as `n gawe vanaf die Meester, en wat die Meester in hom bewaar. Tesame met die waarheid van die geloof, word hulle ook “oorblyfsels” genoem, en is ook slegs van die Meester afkomstig. In sover as wat die mens hierdie state in sy volwasse stadium uitblus, word hy `n dooie mens. Wanneer die mens wedergebore word, is hierdie state die begin van wedergeboorte, en hy word daarin gelei; want die Meester werk deur die oorblyfsels, soos alreeds hierbo gesê. [3] Hierdie oorblyfsels met elke mens is wat hier genoem word “die lewende wesens (siel) in alle vlees.” Dat “alle vlees” alle mense aandui, en dus die hele menslike ras, is duidelik uit die betekenis van “vlees” oral in die Woord. (Sien wat getoon is in n. 574). Soos in Matt: “En as daardie dae nie verkort word nie, sou geen vlees gered word nie. (Matt. 24: 22; Mark 13: 20). In Joh: “Soos U hom mag gegee het oor alle vlees. (Joh. 17: 2). In Jes: “En die heerlikheid van JHWH sal geopenbaar word, en alle vlees tesame sal dit sien.” (Jes. 40: 5). En weereens: “Dan sal alle vlees gewaar word dat Ek, JHWH, jou Heiland is.” (Jes 49: 26). oooooooooooooooooooOOOOOOOOOOOOOOOOoooooooooooooooooo Voetnotas 1013.1 Volmaaktheid (perfect) word hier gebruik as “geheel”, of “totaal” Swedenborg se woord wat hy gebruik is “Integer” (heel of integrale deel; heeltal; geheel) [Ed]. Latynse idee, wat klaarblyklik hier gebruik word in sy Platoniese sin. Sien “The Republic,” Book X. [Ed]. ooooooooooooooooooooOOOOOOOOOOOOOOOoooooooooooooooooo

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205