DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 622

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

1094. 'n Kneg van die knegte moet hy wees vir sy broers. Dat dit die laagste ding in die kerk impliseer of aandui, is duidelik uit die karakter of geaardheid van eksterne aanbidding wanneer dit afgeskei is van die interne. Dat, op sigself gereken, eksterne aanbidding niks is nie, tensy daar interne aanbidding is wat dit heilig maak, moet duidelik wees aan almal. Want wat is eksterne verering, sonder die verering van die hart, as dat dit slegs 'n gebaar is. Want wat is die gebed van die lippe, as die denke en hart nie daarin is nie, as legs 'n gebabbel? En wat is enige werk, as daar geen bedoeling by is nie, maar is iets wat tot niks kom nie? Dus, op sigself is elke eksterne ding 'n dooie ding, en lewe slegs uit dit wat innerlik is. [2] Die gesteldheid van die eksterne aanbidding wanneer dit afgeskei is van die interne, was aan my duidelik gemaak uit baie dinge in die ander lewe. Die towenaaresse het dikwels die kerke besoek en die sakramente geniet net soos die ander, en so het die misleiers; in der waarheid het hulle meer gedoen as ander; en so ook hulle wat genot gevind het in rowery, en ook die gieriges en hebsugtiges; en tog is hulle helse duiwels, en dra die grootste haat teenoor die Meester en die naaste. Hulle interne aanbidding in die eksterne is of dat hulle gesien moet word deur die wêreld; of dat hulle wêreldse, aardse, en liggaamlike‐sensuele dinge wat hulle begeer kan verwerf; of dat hulle kan mislei onder die voorkoms van heiligheid; of uit 'n sekere aangeleerde gewoonte. Dat sulke persone geneig is om enige god of afgod te vereer en te aanbid wat aan hulle en hulle begeertes guns bewys, is baie duidelik, veral vanuit die Jode, wat as gevolg daarvan om hulle aanbidding te maak bestaande uit niks anders as die eksterne nie, so dikwels terugval in afgodery. Die rede is dat sulke aanbidding op sigself suiwer afgodery is, want dit is die eksterne wat deur hulle aanbid word. [3] Ook die heidene in die land van Kanaän, wat Baäl en ander gode aanbid, het nagenoeg 'n soortgelyke aanbidding; want hulle het nie alleen tempels en altare nie, maar ook offerandes; sodat hulle eksterne aanbidding maar baie min verskil van die aanbidding van die Jode, behalwe dat hulle die name van Baäl, Asteroth, en ander, aan hulle afgode gee; en die Jode, soos wat die geval is tot op hierdie dag, gee aan Hom die Naam “JHWH” want hulle veronderstel deur slegs die Naam van JHWH te noem, sal hulle heilig en uitverkore maak; wanneer dit eerder geneig is om hulle meer te verdoem as ander; want op hierdie manier was hulle in staat om dit wat heilig is te skend en te ontheilig, wat die heidene nie kan doen nie. So 'n aanbidding is wat genoem word “Kanaän” van wie gesê is dat hy 'n “kneg van die knegte moet wees.” Dat 'n “kneg van die knegte” die laagste ding in die kerk aandui, kan gesien word in die volgende verse.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205