DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 624

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

1096. Geseënd is JHWH die God van Sem. Dat dit aandui al die goeie aan hulle wat die Meester aanbid vanuit die innerlikes, is duidelik uit die betekenis van “geseënd.” Geseënd betrek elke goeie ding: hemels, geestelik, en natuurlik; en al hierdie word aangedui deur “geseënd” in die innerlike sin. In die eksterne sin word “geseënd” aangedui alle wêreldlike, liggaamlike‐sensuele, en aardse goeie; maar hierdie, as dit 'n seën moet wees, moet noodwendig spruit uit die innerlike seën; want dit alleen is 'n seën, omdat dit ewig is, en is verenig met alle geluksaligheid; en is die absolute kern van alle seëninge. Dit moet vir ewig wees. Alle ander hou op om te bestaan. Dit was die gebruik tussen die antieke mense om te sê; “Geseënd is JHWH;” waardeur bedoel word uit Hom uit is alle seëninge, dit is, al die goeie; en terselfdertyd was dit ook 'n formule van danksegging omdat die Meester seën, en ook geseën het; soos in Dawid: (Ps. 28: 6‐7; 31: 21‐22; 41: 13; 66: 20; 68: 19‐20, 35; 72: 18, 19; 89: 53; 119: 12; 124: 6; 135: 21; 144: 1 en nog baie ander plekke). [2] “Geseënd is JHWH” word hier gesê omdat Sem of die interne kerk, die onderwerp is wat behandel word, waarvan die kerk intern is, en dit uit naasteliefde. En in naasteliefde is die Meester teenwoordig, wat hier genoem word, “JHWH God.” Maar Hy word nie so in die eksterne kerk genoem nie, want alhoewel die Meester daarin teenwoordig is, is Hy nie teenwoordig soos wat Hy is in die mens van die intene kerk nie. Want die mens van die eksterne kerk glo nog steeds dat hy goed doen uit naasteliefde uit homself, en daarom, wanneer die onderwerp die mens is van die eksterne kerk, word die Meester genoem “God” soos in die volgende vers aangaande Jafet: “Mag God aan Jafet ruimte verskaf.” Dat alle goeie die deel is van hulle wat die Meester aanbid vanuit die internes, is ook duidelik uit die orde van dinge; want die orde is dit; vanuit die Meester is alle dinge hemels, vanuit die hemelse is alle dinge geestelik, vanuit die geestelike is alle dinge natuurlik. Dit is die orde van alle dinge wat voortkom, en daarom is dit die orde van invloei. [3] Die hemelse is liefde teenoor die Meester en teenoor die naaste. Waar daar nie liefde is nie, is die aanknoping verbreek, en die Meester is nie teenwoordig nie, wat invloei slegs en alleenlik deur die hemelse, dit is, deur die liefde. Wanner daar geen hemelse is nie, kan daar onmoontlik nie die geestelike wees nie, omdat alles wat geestelik is deur die hemelse van die Meester ontstaan. Die geestelike is geloof, en daarom is daar geen geloof behalwe deur naasteliefde nie, of deur die liefde vanuit die Meester. Dit is soortgelyk met die natuurlike. In ooreenstemming met dieselfde orde stroom alle goeie in; waaruit dit vootvloei dat hulle wat die Meester aanbid uit die innerlikes, al die goeie besit, dit is, uit naasteliefde; waar hulle wat Hom nie aanbid uit naasteliefde nie, niks van die goeie het nie behalwe dit wat as die valse goeie deurgaan, maar wat op sigself boos is, soos die genot uit haat en owerspel, wat opsigself 'n uitwerpsel‐agtige genot is.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205