DIE EERSTE DRIE KERKE 451-1150 VERSAMELING
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 625

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429, 430, 431, 432, 433, 434, 435, 436, 437, 438, 439, 440, 441, 442, 443, 444, 445, 446, 447, 448, 449, 450, 451, 452, 453, 454, 455, 456, 457, 458, 459, 460, 461, 462, 463, 464, 465, 466, 467, 468, 469, 470, 471, 472, 473, 474, 475, 476, 477, 478, 479, 480, 481, 482, 483, 484, 485, 486, 487, 488, 489, 490, 491, 492, 493, 494, 495, 496, 497, 498, 499, 500, 501, 502, 503, 504, 505, 506, 507, 508, 509, 510, 511, 512, 513, 514, 515, 516, 517, 518, 519, 520, 521, 522, 523, 524, 525, 526, 527, 528, 529, 530, 531, 532, 533, 534, 535, 536, 537, 538, 539, 540, 541, 542, 543, 544, 545, 546, 547, 548, 549, 550, 551, 552, 553, 554, 555, 556, 557, 558, 559, 560, 561, 562, 563, 564, 565, 566, 567, 568, 569, 570, 571, 572, 573, 574, 575, 576, 577, 578, 579, 580, 581, 582, 583, 584, 585, 586, 587, 588, 589, 590, 591, 592, 593, 594, 595, 596, 597, 598, 599, 600, 601, 602, 603, 604, 605, 606, 607, 608, 609, 610, 611, 612, 613, 614, 615, 616, 617, 618, 619, 620, 621, 622, 623, 624, 625, 626, 627, 628, 629, 630, 631, 632, 633, 634, 635, 636, 637, 638, 639, 640, 641, 642, 643, 644, 645, 646, 647, 648, 649, 650, 651, 652, 653, 654, 655, 656, 657, 658, 659, 660, 661, 662, 663, 664, 665, 666, 667, 668, 669, 670, 671, 672, 673, 674, 675, 676, 677.

1097. En Kanaän moet sy dienskneg wees. Dat dit aandui dat om aanbidding te maak bestaande slegs uit die eksternes onder hulle wat lae en gemene dienste aan die mens van die kerk lewer, is duidelik veral uit die verteenwoordigiers in die Joodse kerk. In die Joodse kerk was die interne kerk verteenwoordig deur Juda en Israel; deur Juda die hemelse kerk, deur Israel die geestelike kerk, en deur Jakob die eksterne kerk. Maar hulle wat aanbidding maak bestaande net uit die eksternes, was verteenwoordig deur die Heidene, wat hulle vreemdelinge genoem het, en wat hulle diensknegte was, en het slegs knegte‐arbeid in die kerk verrig. Soos in Jes: “Die vreemdelinge sal staan en julle kleinvee oppas, en uitlanders sal julle landbouers en wynboere wees. Maar júlle sal priesters van JHWH genoem word; aan julle sal gesê word: Dienaars van onse God! Julle sal die rykdom van die nasies eet en op heerlikheid julle beroem.” (Jes. 61: 5‐6). Hier word die hemelse mens die “priesters van JHWH” genoem, en die geestelike mens die “dienaars van onse God.” Hulle wat aanbidding maak bestaande slegs uit die eksternes, word genoem “die seuns van die vreemdeling” wat in hulle lande en wingerde moet diens doen. [2] Weereens: “En uitlanders sal jou mure bou, en hulle konings sal jou dien.” (Jes. 60:10), waar daar ook van hulle dienste melding gemaak word. In Josua aangaande die Gibeoniete: “Nou dan, vervloek is julle! Nooit sal julle ophou om knegte, houtkappers en waterputters, vir die huis van God te wees. So het Josua dan op dié dag houtkappers en waterputters van hulle gemaak vir die vergadering en vir die altaar van JHWH.” (Jos. 9: 23, 27). Dit kan ook op ander plekke gesien word wie die Gibeoniete verteenwoordig het, as gevolg van die verbond wat met hulle gemaak is, ten spyte daarvan dat hulle tussen diegene was wat in die kerk diens moes gedoen het. Wat betref die vreemdelinge, was daar 'n wet uitgevaardig, dat as hulle jou in vrede ontvang en vir jou oopmaak, moet hulle die volk wat daarin gevind word, diensbaar maak, en hulle moet almal dien. (Deur. 20: 11; 1 Kon. 9: 21‐22). Elke ding wat in die Woord geskryf is oor die Joodse Kerk was verteenwoordigend van die koninkryk van die Meester. Die koninkryk van die Meester is sodanig dat elkeen in dit, wie dit ook al mag wees, een of ander diens of taak moet verrig, m.a.w. Jy moet “werke” doen. Niks anders as werke word deur die Meester in Sy koninkryk geag nie. Selfs hulle wat in die helle is moet een of ander diens verrig. Maar die dienste wat hulle verrig is van die laagste aard. Tussen hulle wat in die ander lewe lae standaard werke verrig, is hulle wat slegs eksterne aanbidding gehad het, afgeskei van die interne. [3] Buitendien, die verteenwoordigers in die Joodse Kerk was van so 'n geaardheid dat daar nie aan die persoon wat die verteenwoordigers uitbeeld, gedink word nie, maar slegs aan die ding wat daardeur verteenwoordig word; as voorbeeld in die geval van die Jode, wat hoegenaamd nie hemelse mense was nie, maar hulle tog verteenwoordig het; en Israel was hoegenaamd nie 'n geestelike mens nie, maar het hom tog verteenwoordig; en so was dit met Jakob en die res. Dieselfde was die geval met die konings en priesters, deur wie die koninklikheid en heiligheid van die Meester verteenwoordig is. Dit is baie duidelik uit die gebruik van lewelose dinge vir verteenwoordiging, soos Aäron se bekleding, die altaar op sigself, die tafels vir die brood, die lampe, die brood en wyn, behalwe die osse was daar ook jong ossies, bokke, skape, lammers, duiwe, en tortelduiwe. En omdat die seuns van Juda en Israel slegs die interne en eksterne aanbidding in die Meester se kerk verteenwoordig, en tog meer as ander meegehelp om die aanbidding te maak bestaande slegs uit die eksterne, kan hulle bokant almal genoem word “Canaän” in ooreenstemming met die betekenis daarvan.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205