DIE LAASTE OORDEEL
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 14

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40.

63. Omdat die mens van oorerflikheid so is, dat hy wens om te regeer, en soos wat die teuels losgemaak word, opvolgend oor al hoe meer, en ten laaste oor almal, en omdat die wens om opgeroep te word om aanbid te word as God, is dit in die innerlike van sy liefde om te regeer. Daarom, almal wat deur die Pouslike bulle heiliges gemaak is, is verwyder van die sig van ander en word weggesteek, en word ontneem van alle interaksie met hulle aanbidders. Dit word gedoen, uit vrees dat die ergste wortel van booshede nie in hulle opgewek word nie, en dat hulle nie in daardie beswyming verval soos in die hierbo genoemde hel nie. In so `n beswyming is hulle wat, toe hulle in die wêreld geleef het, gretiglik gesoek het om heiliges gemaak te word na die dood, vir die doel om aanbid te word.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205