DIE LAASTE OORDEEL
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 15

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40.

64. Baie van die Roomse nasie, veral die monnike, wanneer hulle in die geestelike wêreld kom, soek na die heiliges, elkeen die heilige in sy eie orde, maar hulle vind hulle nie, en daarom is hulle verwonderd. Maar agterna word hulle onderrig deur ander, dat hulle of ingemeng het met ander wat in die hemel is, of hulle is in die hel, elkeen in ooreenstemming met sy lewe in die wêreld, en dat, waar ookal hulle is, weet hulle niks van die aanbidding van hulleself nie; en hulle wat dit weet, en wens om aangeroep te word, is in daardie afgesonderde en beswymende hel. Die aanroep van heiliges is so `n gruwel in die hemel, dat wanner die engele daarvan hoor, is hulle met afgryse vervul, omdat so ver as wat aanbidding aan enige mens gemaak word, so ver word die aanbidding weggehou van die Meester, en as die Meester nie alleen aanbid word nie, vind daar `n diskriminasie plaas, wat mekaar vernietig, en die geluksaligheid wat daaruit vloei.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205