DIE LAASTE OORDEEL
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 16

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40.

65. Dat ek mag weet, terwille van ander aan wie ek dit kan meedeel, watter tipe mens die Pouslike heiliges is, soveel soos `n honderd van hulle, wat weet van hul heiligverklaring, was van onder af opgebring vanuit die laer aarde. Die grootste gedeelte het opgestyg van agter af, en slegs `n paar van vooraf, en ek het met een van hulle gepraat, wat hulle sĂȘ Xavier* was. Terwyl hy met my praat was hy taamlik dwaas, soveel kere as wat hy dink dat hy `n heilige is. Ek hoor `n soortgelyke gemompel uit hulle wat in die agterkant was. * [Xavier, St. Francis (1506‐1552), Spanish Jesuit Missionary, called the Apostle of the Indies]. (invoeging uit Encarta: Vertaler).

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205