DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 1

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429.

Die Boek Genesis 1- 400 (aanmekaar geheg) Emanuel Swedenborg – 1688-1772. Arcana Coelestia – Geheime van die Hemele Sinnebeelde wat gebruik word om die Geestelike van die Natuurlike te onderskei Genesis 1 - 50 1. Daar is ongeveer 217 hoofstukke van 50 gedeeltes per hoofstuk in die hemelse geheime. Deur die Genade van die Hemelse Verlosser is hierdie werke deur Swedenborg opgeteken vir die laaste tyd of oordeel. Hy het vir 27 jaar voltyds gewerk aan verskeie dokumente en geskrifte, en deur die genade van die Verlosser kan die Woord wat letterlik geskrywe is, nou verstaan word, deur die innerlike betekenis wat binne in die letter van die Woord is. Die letterlike betekenis is vir die mens, en die innerlike betekenis is vir die engele, maar dit is ook vir die mens aan wie dit gegee is deur die Verlosser se Goddelike genade, terwyl hulle op aarde lewe om soos engele te wees, want die innerlike betekenis is die Woord aan die engele, die Woord is die verbinding tussen die hemel en die aarde, of die mens en sy Skepper, sonder so `n verbintenis kan die mens nie lewe nie. As die mens enigsins die natuurlike, of die geestelike dinge wil verstaan, is dit nodig om hierdie geskrifte te ondersoek, dit is egter `n feit dat alleenlik die geestelike mens hierdie geestelike leerstellings sal aanvaar. Uit slegs die suiwer letter van die Woord van die Ou Testament sou niemand die feit gewaar word dat hierdie deel van die Woord die diepste geheime van die hemel bevat nie, en dat alles in dit, beide in die algemeen en in die besonder verwysings na die Meester bevat, na Sy hemel, na Sy kerk, na die godsdienstige geloof en na alle dinge wat hiermee verbind is; want uit die letter van, of sin van die woord is al wat `n mens kan sien, dit is, so te sê, die algemene, want alles daarin het verwysing bloot net na die eksterne rites en ordonnansies van die Judese Kerk. Maar die waarheid is dat oral in die Woord is daar interne dinge wat nooit in die uiterlike of letter verskyn nie, behalwe in `n paar gevalle wat die Meester openbaar gemaak en verduidelik het aan die Apostels; soos dat die offerandes dui op die Meester; dat die land Kanaän en Jerusalem dui op die hemel – op grond waarvan hulle genoem word die Hemelse Kanaän en Jerusalem – en die Paradys het dieselfde betekenis.

 
 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205