DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 153

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429.

155. Die woorde “`n rib was gebou tot `n vrou” het meer dinge innerlik verborge in dit as wat dit moontlik is vir enigiemand om dit ooit te ontdek uit die letter van die Woord; want die Woord van die Meester is so dat sy innerlike inhoud eer die Meester Homself en Sy koninkryk, en uit dit kom al die lewe van die wêreld. En so in hierdie uittreksel voor ons, is dit die hemelse huwelik wat bekyk word in sy innerlike inhoud. Die hemelse huwelik is van so `n aard dat dit bestaan in die Eie, wat, wanneer dit verlewendig (opgewek) is deur die Meester, dit genoem word “die bruid en vrou” van die Meester. Die mens se Eie dus verlewendig (opgewek) het `n gewaarwording van al die goeie van die liefde en waarheid van die geloof, en gevolglik besit dit al die rykdom en intelligensie verenig met onuitspreeklike geluksaligheid. Maar die gesteldheid of natuur van hierdie verlewendigde (opgewekte) Eie, wat genoem word die “bruid en vrou” van die Meester, kan nie kort en bondig beskryf word nie. Dit is daarom genoeg om op te let dat die engele ervaar dat hulle lewe uit die Meester, alhoewel, wanneer hulle nie nadink oor hierdie onderwerp nie, dink hulle dat hulle uit hulleself lewe; Daar is `n algemene emosie van so `n aard dat by die geringste afwyking van die goeie van die liefde en waarheid van geloof, ervaar hulle `n verandering, maar hulle is in hul genietinge van die vrede en geluksaligheid, wat onuitspreeklik is, terwyl hulle in hulle algemene gewaarwording is dat hulle uit die Meester lewe. Dit is hierdie Eie ook wat deur Jer. bedoel word, waar dit gesê word: “….want Jahweh het iets nuuts op die aarde geskape; die vrou sal die man beskerm.” (Jer. 31: 22). Dit is die hemelse huwelik waarop gedui word in hierdie aanhaling, waar by die “vrou” bedoel word die Eie verlewendig (opgewek) deur die Meester, waarvan vrou die uitdrukking is om te “omsluit,” en dit is bevestigend, omdat sy Eie so is dat dit “omring” soos `n rib omringend van die hart is.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205