DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 171

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429.

173. Wat die sintuie van die liggaam betref was ek in `n staat van `n gevoelloosheid gebring soos wanneer `n mens bewusteloos is, dus naby `n staat van sterwe, maar met die innerlike lewe en gedagtes wat nog onaangetas bly, sodat ek die dinge mag ontvang wat met my gaan gebeur en ook om dit te stoor in my geheue, en dit gebeur met hulle wat opgewek word uit die dood. Ek neem waar dat die asemhaling van die liggaam is omtrent heeltemal weggeneem, maar die innerlike van die gees gaan nog aan met `n ligte en stil asemhaling van die liggaam. Ten eerste word daar nou `n kommunikasie van die pols van die hart met die hemelse koninkryk bewerkstellig, omdat daardie koninkryk korrespondeer met die hart van die mens. 449.1 Engele van daardie koninkryk word gesien, sommiges op `n afstand, en twee sit naby my hoof. Nou word al my emosies weggeneem, alhoewel die gedagtes en waarneming voortgaan [2] Ek was in hierdie staat vir sommige ure. Dan onttrek die geeste wat rondom my was, en dink ek was dood, en `n aromatiese reuk soos die van `n gebalsemde liggaam word waargeneem, want wanneer die hemelse engele teenwoordig was, word alles wat aan die lyk behoort, waargeneem as aromaties, en wanneer geeste dit waarneem, mag hulle nie naderkom nie, en dit is op hierdie manier dat geeste weggehou word van die mens se gees wanneer hy voorgestel word aan die ewige lewe. Die engele wat sit aan my hoof se kant is stil, en deel hulle gedagtes met my; en wanneer hulle gedagtes ontvang word, dan weet die engele dat die gees van die mens in so `n staat is waar dit nou uit die liggaam getrek kan word. Hierdie deel in hulle gedagtes was bewerk deur in my gesig te kyk, want op hierdie manier word hemelse gedagtes gedeel. [3] Soos wat my gedagtes en waarneming voortgaan, sodat ek kan weet en onthou hoe die opstanding gebeur, neem ek waar dat die engele probeer ten eerste om seker te maak wat my gedagtes is, of dit was soos diegene se gedagtes wat besig was om te sterf, wat gewoonlik gaan oor die ewige lewe; ook dat hulle wens om my denke in daardie gedagte te hou. Agterna was ek vertel dat die gees van die mens in hierdie laaste gedagte gehou word wat van sy algemene of heersende emosie in die wêreld is wanneer die laaste asem uitgeblaas word. Ek was spesiaal toegelaat om te ervaar dat daar `n gepluk en `n getrek was, as’t ware, aan die innerlike (intelligensie en wil) van my denke, dus aan my gees wat nog in die liggaam is, en ek was gesê dit kom van die Meester, en dat die opstanding nou voltooi is.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205