DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 187

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429.

189. Die rede hoekom van die “boom van kennis” hier gepraat word as “in die middel van die tuin” alhoewel daar voorheen (Gen. 2:9), van die boom van die lewe gesê word om in die middel van die tuin te wees, en nie die boom van kennis nie, is dat die “middel” van die tuin die innerlike simboliseer; en die innerlike van die hemelse mens, of van die Mees Antieke Kerk, is die “boom van die lewe” wat die liefde en die geloof is wat daarvan ontleen word; waar dit by die mens, wat die hemelse mens genoem kan word, of sy nageslag, geloof was wat die “middel” van die tuin, of die innerlike is. Dit is onmoontlik om die kwaliteit van die mens te beskrywe wat in die mees antieke tye geleef het, want op die huidige tydstip is dit onbekend, en hulle gees-aanleg is heeltemal anders as wat ooit by enigiemand anders vandag gevind sal word. Alhoewel, vir die doel om sommige idees oor te dra van hulle gees-aanleg, mag dit genoem word dat van die goeie ken hulle die waarheid, of van liefde ken hulle wat van die geloof is. Maar toe daardie generasie verby is, het `n ander opgevolg met `n totaal anders geestes-aanleg, want in plaas van om die waarheid van die goeie te onderskei, of wat van die geloof uit liefde is, het hulle die kennis bekom van wat goed is deur middel van die waarheid, of wat van die liefde is uit die kennis van die geloof, en by baie van hulle was daar skaars enigiets anders as kennis [quod scirent] So was die verandering gemaak na die vloed om te voorkom dat die wêreld vernietig word. oooooooooooooooooOOOOOOOOOOOOOOOoooooooooooooooooooo Voetnotas 195.1 In die “Apocalypse Revealed” (n. 462e), in plaas van “sociatis sodalitia” is daar “incantatoris incantationum. [Red.]

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205