DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 189

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429.

202. Die mees antieke kerk, wat `n hemelse mens was van so `n karakter, het hulle nie net weerhou om van die “boom van die kennis” te eet nie, dit is, om te leer wat aan die geloof behoort deur sinlike dinge en geheue-kennis [scientifica], maar was ook nie toegelaat om eers aan die boom te raak nie, dit is, om aan enigiets te dink wat die geloof betref uit sensuele dinge en geheue-kennis en so af na ondertoe. So is ook die lewe van die hemelse engele, hoe meer innerlik hemels hoe minder noem hulle die woord ‘geloof,’ en as dit deur ander genoem word, het hulle in plaas van geloof `n gewaarwording van liefde, met `n verskil wat slegs deur hulleself geweet word. Nog minder kan hulle dit uitstaan om te luister oor argumente oor geloof en die minste van alles oor geheue-kennis [scientificum]; deur liefde het hulle `n gewaarwording van die Meester oor wat goed en waar is; en van hierdie gewaarwording weet hulle instinktief of `n ding so is of nie. Daarom, as enigiets gesê word van geloof, antwoord hulle eenvoudig net dat dit so is, omdat hulle dit vanaf die Meester ontvang. Dit is wat bedoel word deur die woorde van die Meester in Matt: “Maar laat julle woord wees: ja ja, nee nee, wat meer as dit is, is uit die Bose.” (Matt. 5: 37). Dit is dan wat bedoel word deur om nie toegelaat te word om die vrugte van die boom van kennis aan te raak nie; want as hulle dit aanraak, sal hulle in die bose wees, dit is, dat hulle as gevolg daarvan sal “sterf.” Nietemin, die hemelse engele hou gesprekke onderling oor verskeie onderwerpe net soos die ander engele, maar in `n hemelse taal wat gevorm en afgelei word van liefde, en is meer onuitspreeklik as dié van die geestelike engele.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205