DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 193

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429.

206. Wie het `n sterker geloof as wanneer hulle oë oop is, en as ‘God’ weet hulle wat goed en boos is, as hulle wat hulle self lief het, en terselfdertyd uitstyg in wêreldse geleerdheid? En tog die mees blindste is? Ondervra hulle eers, en dit sal duidelik word dat hulle nie eers weet, nog minder daarin glo in die bestaan van die gees; en met die geaardheid van die geestelike en hemelse lewe is hulle totaal onbekend; hulle erken nie `n ewige lewe nie; want hulle glo dat hulle soos die redelose diere is wat totaal vergaan; ook erken hulle ook nie die Meester nie, maar aanbid net hulleself en die natuur. Diegene tussen hulle wat wens om bewaak te word in hulle uitdrukkings, sê dat dit `n sekere Opperwese [Ens] van die natuur is wat aan hulle onbekend is, en dat hy alle dinge beheers. Dit is die beginsels waarin hulle hulself bevestig op baie maniere deur dinge van die sinne en van die geheue-kennis. Alhoewel sulke persone wens om as gode gesien te word, of as die wyste van alle mense, en as jy aan hulle vra of hulle weet wat dit is om niks te hê van hulle eie nie, sal hulle antwoord om geen bestaan te hê nie, en as hulle ontneem word van alles wat hulle het, dan sal hulle niks wees nie. As jy hulle vra hoe dit is om uit die Meester te lewe, dan dink hulle dit is `n fantasie. As hulle gevra word wat `n gewete is, sal hulle antwoord dat dit slegs `n kreatuur van die verbeelding is, wat tot diens kan wees om die vulgêre onder beheer te hou. As hulle gevra word wat gewaarwording is, sal hulle slegs daaroor lag en noem dit entoesiastiese rommel. So is hulle wysheid, sulke “oop oë” het hulle, en sulke “gode” is hulle. Beginsels soos hierdie, wat hulle helderder as die dag bedink, maak hulle hul vertrekpunt, en so gaan hulle voort, en op hierdie manier argumenteer hulle oor die geheime van die geloof, en wat kan die gevolg wees as `n bodemlose put van die duisternis? Hierdie hierbo is bokant almal die “adders” wat die wêreld mislei. Maar hierdie nageslag van die Mees Antieke Kerk was nog nie van so `n karakter nie. Hulle wat so geword het, word behandel in verse 14 tot 19 van hierdie hoofstuk.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205