DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 199

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429.

212. Dat deur die “oopmaak van die oë”, word dit aangedui deur `n innerlike ‘bevel’ of ‘dekreet,’ word duidelik uit soortgelyke uitdrukkings in die Woord, soos wat Bíleam van homself sê, wat as gevolg van die visioene wat hy gekry het, homself genoem het; “die man met die geopende oog spreek” (Num. 24:3). En van Jonathan wat bietjie aan die heuning geproe het, en `n ‘bevel’ van binne gekry het dat dit boos was, en sê; “hoe helder my oë nou is,” dus het hy gesien waarvan hy nie bewus was nie. (1 Sam. 14:29). Verder word in die Woord die “oë” dikwels gebruik om intelligensie aan te dui, en dus `n innerlike ‘bevel’ daaruit ontvang; soos in Dawid: “Verlig my oë, sodat ek nie in die dood inslaap nie.” (Psalm 13:4), waar die “oë die intelligensie aandui. So ook Eseg. wat praat oor hulle wat onwillig is om te verstaan, “wat oë het om te sien, maar nie sien nie,” (Eseg. 12 : 2). In Jes. “bestryk hulle oë sodat hulle nie sien nie…(Jes. 6: 10), dit dui daarop dat hulle ‘blind’ gemaak moet word, sodat hulle nie moet verstaan nie. En Moses sê aan die mense: “Maar Jahweh het julle nie `n hart gegee om te verstaan en oë om te sien en ore om te hoor nie…” (Deut. 29: 4), waar die “hart” die wil aandui, en “oë” wat die intelligensie aandui. In Jes. W ord van die Meester gesê dat Hy “die blindes se oë moet open” (Jes. 42: 7). En in dieselfde Profeet: “en uit donkerheid en duisternis sal die oë van die blindes sien.” (Jes. 29: 18).

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205