DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 236

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429.

Genesis 251-300 Afr Emanuel Swedenborg – 1688-1772 Arcana Coelestia – Geheime van die Hemele 251. Die rede hoekom die “slang” alle boosheid in die algemeen beteken, en spesifiek die liefde vir die self, is dat alle boosheid sy oorsprong uit die sensuele deel van die denke het en ook uit die geheue-kennis [scientifico] wat ten eerste aangedui word deur die “slang;” en daarom dui dit hier op boosheid van alle soorte, en spesifiek op die liefde vir die self, of haat teenoor die naaste en die Meester, wat dieselfde ding is. Omdat hierdie boosheid of haat verskillend is, bestaande uit verskeie soorte of geslagte (genera) en uit baie ontelbare spesies, word dit in die Woord beskrywe deur verskillende tipes “slange” soos ‘basilisk,’ ‘fabelmonsters,’ ‘adders,’ ‘vlieënde adders,’ ‘slange wat vlieg’ en die ‘kruipende gediertes’ ens. Na aanleiding van die verskil van die gif in elkeen, wat natuurlik haat is. So lees ons in Jesaja: “…want uit die wortel van die slang sal `n basilisk voortkom, en sy vrug sal `n vlieënde vurige draak wees.” (Jes. 14: 29). Die “wortel van die slang” wys op daardie gedeelte van die denke, of daardie beginsel, wat verbind is met die sensualiteit, of sinne en met die geheue-kennis [est sensuale et scientificum]; die “basilisk” dui op die bose oorsprong en die valsheid daaruit ontleen; en die “ vlieënde vurige draak” is die hebsug en begerigheid wat kom uit die liefde vir die self. Deur dieselfde Profeet word dieselfde dinge op baie ander plekke beskryf. “Basilisk-eiers broei hulle uit, en spinnerakke weef hulle; hy wat van hulle eiers eet, moet sterwe, en as dit stukkend gedruk word, bars daar `n adder uit.” (Jes. 59: 5). Die slang wat hier in Genesis beskryf word, word in Openbaringe die “groot en rooi draak genoem” en die “ou slang;” en ook die “duiwel en satan” “wat die hele wêreld verlei.” (Openb. 12: 3, 9; 20: 2), waar, en ook op ander plekke, deur die duiwel nie bedoel word enige spesifieke duiwel of kreatuur wat `n prins is oor ander nie, maar die hele gespuis van bose geeste, en die boosheid op sigself.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205