DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 25

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429.

24. Vers 6. En God sê, laat daar `n uitspansel wees tussen die waters, en laat dit skeiding maak tussen waters en waters. Nadat die gees van God, of die Meester se genade, die kennis van die ware en die goeie in die ‘dag’ tevoorskyn gebring het, en die eerste lig gegee het, wat die Meester self is, dat Hy die goeie en die waarheid self is, en dat daar geen goeie en waarheid is behalwe van Hom af nie. Hy maak toe `n verskil tussen die interne mens en die eksterne, gevolglik tussen die kennis [cognitions] wat in die interne mens is, en die geheue-kennis [scientifica] wat aan die eksterne mens behoort. 24.1 Die interne mens staan bekend as “uitgestrektheid”, die kennis [cognitiones] wat in die interne mens is, word genoem “die waters bokant die uitgestrektheid;” en die geheuekennis van die eksterne mens word genoem “die waters onderkant die uitgestrektheid”. [2] Die mens, voordat hy wedergebore is, weet nie eers dat enige interne mens bestaan nie, nog minder is hy vertroud met die gesteldheid en kwaliteit van daardie interne mens nie. Hy neem aan dat die interne en eksterne mens is nie afsonderlik van mekaar nie. Deurdat hy homself met liggaam en al gedompel het in wêreldlike dinge, het hy ook die dinge wat tot sy interne mens behoort daarin gedompel, en maak die dinge wat afsonderlik is, `n verwarde en verduisterde eenheid. Daarom word dit eerste gesê: “…en laat dit skeiding maak tussen die waters en waters.” En nie, laat daar onderskeid wees tussen die waters wat “onder” die uitspansel is, en die waters wat “bokant” die uitspansel is nie, soos dit agterna in die volgende verse sê: “God het die uitspansel gemaak en die waters wat onder uitspansel is, geskei van die waters wat bo die uitspansel is. En dit was so. En God het die uitspansel hemel genoem (Gen. 1: 7-8). [3]. Die volgende ding wat die mens opmerk in die loop van die wedergeboorte is dat hy begin te weet dat daar `n innerlike mens in hom is, of dat die dinge wat in die interne mens is, die goeie en die waarheid is, wat alleenlik van die Meester is. Soos wat die uiterlike mens, wanneer hy wedergebore word, van so `n aard is dat hy nog steeds aanneem dat die goeie wat hy doen, uit homself is, en die waarhede wat hy spreek uit homself gespreek word, en omdat hy so is, gelei word deur die Meester om wel te doen wat goed is en te spreek wat waar is, daarom word daar eerste melding gemaak van `n onderskeid van die waters onder die uitspansel, en agterna van dit wat bokant die uitspansel is. Dit is ook `n Arcanum (geheim) van die hemel, dat die mens, deur dinge van sy eie, sowel deur die dwaalbegrippe van die sinne sowel as die hebsug, gelei en gebuig word deur die Meester na dinge wat waar en goed is, en dus dat elke beweging en oomblik van wedergeboorte, beide in die algemeen en in die besonder, voortgaan vanaf die aand tot die môre, dus vanaf die uiterlike mens tot die innerlike, of van die “aarde” tot die “hemel”. Daarom dat die uitspansel, of innerlike mens, nou genoem word “hemel”.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205