DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 284

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429.

300. Ten opsigte van die eerste Arcanum – dat deur “Jahweh God” bedoel word die Meester en terselfdertyd die hemel – moet daarop gelet word dat in die Woord, altyd vir `n geheime rede, word die Meester somtyds net genoem “Jahweh” en somtyds “Jahweh God” en daarna “God” en somtyds “Jahweh Jehovah” en somtyds “die God van Israel” maar die meeste kere net “God.” Dus, in die eerste hoofstuk van Genesis, waar dit ook gesê word, in die meervoud, “laat ons mense maak na ons beeld” word Hy slegs God genoem, en Hy word nie “Jahweh God” genoem nie, tot in die tweede heefstuk, waar die hemelse mens behandel word. Hy word genoem “Jahweh” omdat Hy alleen ons lewens is, dus vanuit die “Essens”; en “God” omdat Hy alle dinge kan doen, dus uit krag! Dit is duidelik uit die Woord, waar hierdie onderskeid gemaak word (Jes. 49: 4, 5; 55:7; Ps. 18: 2, 28, 29, 31; 31: 14). Op grond hiervan word elke engel of gees wat met die mens praat, en wat veronderstel is om krag te besit, “God” genoem soos dit in Dawid verskyn: “God staan in die vergadering van die gode; Hy hou gerig te midde van die gode.” (Ps. 82: 1), en op `n ander plek: “Want wie kan in die hemel met Jahweh vergelyk word? Wie is soos Jahweh onder die hemelinge?” (Ps. 89: 6). Weereens: “Loof God van die gode, loof Jahweh van die gode.” Ps. 136: 2-3). Die mens wat ook krag besit word ook “gode” genoem, soos in Ps. 82: 6; Joh. 10: 34, 35.). Van Moses was ook aan die Farao gesê dat hy `n “god.” Is. (Exod 7: 1). Vir hierdie rede is die woord “God” in die Hebreeus in die meervoud en staan bekend as “Elohim.” Maar omdat die engele nie in die minste krag uit hulleself besit nie, soos wat hulle ook erken, maar uitsluitlik vanuit die Meester, en daar is maar net Een Jahweh; daarom, deur “Jahweh God” word in die Woord bedoel die Meester alleen! Maar waar alles bewerk word deur die bediening van die engele, soos in die eerste hoofstuk van Genesis, word van Hom gepraat in die meervoud. Omdat die hemelse mens as mens nie in vergelyking met die Meester geplaas kan word nie, maar slegs met die engele, want dit word gesê, dat die mens “ het nou soos een van ons geword deur goed en kwaad te ken,” dit is, wys en intelligent. ooooooooooooooooOOOOOOOOOOOOOOOOooooooooooooooooooo

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205