DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 287

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429.

303. `n Mens verkry sy lewe uit al die dinge waarin hy oorreed word, dit is, wat hy erken en glo. Dit waarin hy nie oorreed kan word nie, of dit nie erken en glo nie, affekteer nie sy verstand nie. En daarom kan niemand die heilige dinge ontheilig tensy hy daarvan oorreed word en hy dit erken, en tog dit later ontken. Hulle wat dit nie erken nie, mag dit wel weet, maar is asof hulle dit nie weet nie, en is soos hulle wat dinge weet wat geen bestaan het nie. So was die Judeërs in die tyd van die Meester se koms, en daarom word in die Woord gesê om “naak, en ontbloot” te wees, of ook om “verwoes te wees,” dit is, om nie meer langer enige geloof te hê nie. Onder hierdie omstandighede doen dit die mens geen skade om die innerlike inhoud van die Woord aan hulle te open nie, want hulle is soos persone wat sien, maar tog nie sien nie; en hoor, maar tog nie hoor nie; wie se harte toegestop is; waaroor die Meester sê in Jes: “En Hy het gespreek: Gaan sê vir hierdie volk: Hoor altyddeur, maar verstaan nie, en sien altyddeur, maar bemerk nie. Maak die hart van hierdie volk vet en maak hulle ore swaar en bestryk hulle oë, sodat hulle nie sien met hulle oë en met hulle ore nie hoor en hulle hart nie verstaan nie, en hulle hul nie bekeer en gesond word nie.” (Jes. 6: 9-10). (ten einde, soos alreeds gesê, dat hulle dit nie kan ontheilig nie). Die Meester verklaar ook duidelik in die opvolgende verse van dieselfde Profeet: “ Toe sê ek: Hoe lank, JHWH? En Hy antwoord: Totdat die stede verwoes lê, sonder inwoners, en die huise sonder mense en die land verwoes is tot `n wildernis.” (Jes. 6:12). Hy word `n “mens” genoem wat wys is, of wat erken en glo. Die Judeërs was “verwoes”, soos alreeds gesê, teen die tyd van die Meester se koms, en vir dieselfde rede word hulle steeds in hierdie “verwoesting” gehou deur hulle gierigheid en hebsug, en veral deur hulle inhaligheid, dat, alhoewel hulle `n duisend keer van die Meester hoor, en dat die verteenwoordigers van hulle kerk aanduidend is van Hom in elke opsig, erken en glo hulle tog niks nie. Dit was die rede hoekom die eerste mense uit die tuin van Eden uitgegooi was, en “verwoes” was totdat hulle nie meer in staat was om enige waarheid te erken nie.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205