DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 35

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429.

34. Liefde en geloof laat geen skeiding toe nie, omdat hulle een en dieselfde ding uitmaak; en dit word gesê: “Laat daar ligte wees aan die uitspansel van die hemele.” Betreffende hierdie omstandighede is dit aan my toegelaat om die volgende wonderlike besonderhede te verhaal. Die Hemelse engele, deur die deugsaamheid van die hemelse liefde waarin hulle is uit hoofde van die Meester, is van daardie liefde in al die kennis van die geloof, en is in so `n lewe en lig van die intelligensie dat skaars enigiets daarvan beskryf kan word. Maar, aan die ander kant, geeste wat in die kennis van die doktrines van die genade is, sonder liefde, is in so `n koue van die lewe en vaagheid van lig dat hulle nie eers die eerste trappie van die raadsaal of hof van die hemele kan benader nie, maar vlug weer terug.. Sommiges van hulle, terwyl hulle nie lewe volgens Sy voorskrifte nie, sê dat hulle in die Meester geglo het, en dit was van so `n aard dat die Meester in Matthéüs sê: “Nie elkeen wat vir My sê: Meester, Meester! Sal ingaan in die koninkryk van die hemele nie, maar hy wat die wil doen van My Vader wat in die hemele is.” (Matt. 7:21, 22 tot die einde). [2] Daarom is dit duidelik dat hulle wat in die liefde is, ook in die geloof is, en daarom in `n hemelse lewe, maar nie hulle wat sê dat hulle in geloof is, en nie in lewe van die liefde is nie. Die lewe van geloof sonder liefde is soos die lig van die son sonder hitte, soos in die tyd van die winter, wanneer daar niks groei nie, maar alle dinge is slapende en dood, teenoor geloof wat uit die liefde voortspring wat is soos die lig van die son in die tyd van die lente wanneer alle dinge groei as gevolg van die son se ‘vrugtedraende’ hitte. Dit is presies net so ten opsigte van die geestelike en hemelse dinge, wat gewoonlik verteenwoordig word in die Woord deur dit wat in die wêreld bestaan en op die aangesig op die aarde. Geen geloof; en geloof sonde liefde, word ook deur die Meester beskou as ‘winter’ waar Hy die voltrekking van die eeue beskryf, in (Markus 13: 18-19). “Vlug” beteken die laaste tyd, en ook dit van elke mens as hy sterf. “Winter” is `n lewe ontbloot van liefde; “dag van verdrukking” is die miserabele staat in die ander lewe.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205