DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 358

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429.

379. Dat hierdie dinge so aangedui word, is duidelik van wat vooraf gegaan het; en om “vervloek” te wees is om jou af te keer van die goeie, en was alreeds getoon (n. 245). Want ongeregtighede en afskuwelikhede, of haat, is dit wat die mens afkeer, sodat hy slegs ondertoe kyk, dit is, na liggaamlike en aardse dinge, dus na hulle wat in die hel is. Dit vind plaas wanneer naasteliefde verban en uitgewis is, want dan is die band wat die mens aan die Meester verbind, afgesny, siende dat slegs naasteliefde, of liefde en genade dit is wat ons verenig met Hom, en nooit geloof sonder naasteliefde nie, want dit is geen geloof nie, en is slegs kennis, soos die helse gespuis hulleself dan besit, en waardeur hulle dan listig die goeie mislei, en hulle self voortsnel as engele van die lig, en soos die mees boosste priesters somtyds wil wees, met `n ywer soos die van vroomheid, alhoewel niks verder van hul harte is as dit wat voortkom oor hul lippe nie. Kan enigiemand van so `n swak oordeel wees as om te glo dat geloof alleen in die geheue, of die denke daaruit ontleen, van enige nut is, wanneer almal weet uit sy eie ervaring dat niemand het waardering vir die woorde of verklaring van `n ander nie, maak nie saak van watter aard nie, as dit nie kom vanuit die wil of bedoeling nie. Dit is dit wat dit aangenaam maak en verenig een mens met die ander. Die wil is die werklike mens, en nie die gedagte of spraak wat hy nie wil nie. `n Mens verwerf hierdie geaardheid en neiging uit die wil, omdat dit hom affekteer. Maar as enigeen dink wat goed is, die essensie van geloof, wat naasteliefde is, in die denke is, omdat die wil om goed te doen, daarin is. Maar as hy sê dat hy dink aan wat goed is, en lewe nog steeds in die bose, kan hy onmoontlik nie enigiets wil, behalwe dit wat boos is nie, en daarom is daar geen geloof nie.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205