DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 380

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429.

Die Boek Genesis 401-450 (Afr) Emanuel Swedenborg 1688-1772 Arcana Coelestia – Geheime van die Hemele Die uitblussing van die ou Kerk en die begin van `n Nuwe 401 Vers 17. En Kain het sy vrou beken, en sy het swanger geword en Henog gebaar. Daarna bou hy `n stad en noem die stad na sy seun, Henog. “En Kain het sy vrou beken en sy het swanger geword en Henog gebaar,” dui daarop dat hierdie skeuring of verdeeltheid het `n ander uit homself geproduseer en was genoem “Henog,” deur die “stad wat hy gebou het” word alles aangedui wat daaruit ketters en doktrinaal was, en omdat die skeuring of kettery (`n mening teenstrydig met die ortodokse doktrine van die Christelike Kerk) “Henog” genoem was, word dit gesê dat “die stad genoem was na die naam van sy seun Henog.” “En Kain het sy vrou beken en sy het swanger geword en Henog gebaar” dui daarop dat hierdie skeuring of kettery het uit homself `n ander een geproduseer, en is duidelik uit dit wat voorheen gesê is, sowel as uit dit wat in die eerste vers staan, dat die mens en Eva sy vrou vir Kain geproduseer het, sodat die dinge wat nou volg soortgelyke begrippe en geboortes is, of dit uit die kerk is, of uit kettery, waaruit hulle `n afstamming gevorm het, want dit is soortgelyk en verwant aan mekaar – want uit een ketterse ding wat ontvang word, word daar `n horde uit gebore. Dit is dan duidelik uit die naam “Henog” (nie die Henog van die Woord nie, maar Kain se Henog) dat die doktrinale dinge dui op kettery en dat onderrig daarin geinisieër word.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205