DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 388

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429.

409. Dit was dieselfde met die kettery wat genoem was “Kain” wat in die verloop van tyd ook verwoes was, want, alhoewel hulle die liefde erken het, het hulle die geloof die hoofpunt gemaak en dit vóór liefde geplaas, en die ketterye wat hieruit ontleen is, het stadigaan van die liefde weggedryf, en Lameg, wat sesde in die orde was, het selfs ook, behalwe die liefde, ook die geloof ontken. Toe die tyd aanbreek, het `n nuwe lig, of oggend, tevoorskyn getree, en `n nuwe kerk gevorm, wat genoem was “Ada en Zilla” wat genoem was die “vroue van Lameg.” Hulle word genoem die vroue van Lameg, alhoewel hy geen geloof besit nie, net soos die interne en eksterne kerk van die Jode, wat ook nie geloof besit het nie, wat ook in die Woord “vroue” genoem word, wat verteenwoordig word deur Lea en Rachel, die twee vroue van Jakob – Lea verteenwoordig die eksterne kerk en Rachel die interne. Hierdie kerke, alhoewel dit voorkom soos twee, is tog een; want die eksterne of verteenwoordige, afgeskei van die interne, is soos iets wat afgodies is, of dood, waar die interne tesame met die eksterne `n kerk uitmaak, en selfs een en dieselfde kerk, soos Ada en Zilla hier doen. Alhoewel, Jakob en sy nageslag, soos Lameg, nie geloof gehad het nie, kon die kerk nie by hulle gebly het nie, maar was oorgeplaas na die “Heidene,” wat nie in ongeloof gelewe het nie, maar wel in onkunde. Die kerk bly selde, indien ooit, by hulle wat verwoes is maar wat waarhede tussen hulle het [apud se] maar word oorgeplaas na hulle wat geheel en al niks weet van waarhede nie, want hulle omhels die geloof baie makliker as die vorige.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205