DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 397

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429.

418. Die vorige verse het die dinge wat van die liefde is behandel, maar hierdie vers behandel die geestelike dinge wat van die geloof is, en dit word uitgedruk deur die “ harpe, fluite en siters.” Deur gestringde instrumente soos `n harp word aangedui die geestelike dinge van die geloof, en is duidelik uit baie oorwegings. Soortgelyke instrumente, en ook die sang, in die aanbidding van die verteenwoordigende kerk, verteenwoordig niks anders nie, en dit was as gevolg hiervan dat daar so baie sangers en musikante was, die oorsaak van hierdie aanbieding is dat alle hemelse genot produseer `n blydskap van die hart, wat uitgedruk word in sang, en ten gevolge daarvan, deur string (snaar) instrumente wat wedywer en die sang verhoog, en gevolglik alles wat met sang verbind is. Die emosies van die hart is geestelik, en was duidelik vir my uit die engele kore, wat uit twee soorte bestaan, geestelik en hemels. Die geestelike kore kan maklik onderskei word van die hemelse deur die lewendig trillende toon [sons canoro alto], vergelykend met die klank van gestringde (gesnaarde) instrumente, waarvan, deur die Goddelike genade van die Meester, ek later meer hieroor sal sê. Die mees antieke mense verwys dit wat hemels is na die gebied van die hart, en dit wat geestelik is na dit van die longe, en gevolglik na wat ookal aan die longe behoort, soos die sangstem en dinge wat daarby pas, en daarom die stem of die klanke van sulke instrumente. Die gronde hiervan was nie net bloot dat die hart en longe verteenwoordig `n soort van huwelik nie, soos die van liefde en geloof, maar ook omdat die hemelse engele aan die streek van die hart behoort, en die geestelike engele aan dié van die longe. Dat sulke dinge bedoel word in die gedeelte voor ons, kan ook geweet word uit die feit dat dit die Woord van die Meester is, en dat dit behoeftig is aan lewe as niks daarby gevoeg word as net die feit dat Jubal die vader was van die speel op die harp en fluite.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205