DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 40

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429.

39. Vers 20. En God het gesê: “Laat die waters wemel met `n gewemel van lewende wesens, en laat die voëls oor die aarde vlieg langs die uitspansel van die hemel.” Nadat die groot ligte ‘aan die brand gesteek is’ en in die innerlike van die mens geplaas is, en die uiterlike ontvang lig daarvan, dan eers het die mens begin te lewe. Voor dit kan dit skaars gesê word dat hy lewe, in sovêr as wat die goeie wat hy gedoen het, hy veronderstel het dat dit uit homself was, en die waarheid wat hy gespreek het, het hy uit homself gespreek; en siende dat die mens in homself dood is, is daar niks in hom maar slegs dit wat boos en vals is, daarom, wat hy ookal produseer uit homself, is nie lewendig nie, in sovêr dat hy nie uit homself goed kan doen nie. Die mens kan nie eers dit dink wat goed is nie, ook nie wil wat goed is nie, gevolglik kan hy niks doen wat goed is, behalwe uit die Meester, en dit moet nou aan almal duidelik wees vanuit die doktrine van die geloof, want die Meester sê in Matthéús: “Hy wat die goeie saad saai, is die Seun van die mens.” (Matt. 13:37). Ook kan daar nie die goeie kom behalwe uit die ware Fontein van die goeie, wat slegs Een is, soos wat hy op `n ander plek sê: “Niemand is goed nie behalwe een, naamlik God.” (Lukas 18:19). [2] Nietemin, wanneer die Meester die mens opwek, dit is, hom wedergebore laat word tot die lewe, laat Hy hom toe om ten eerste te veronderstel dat hy doen wat goed is en spreek wat waar is uit homself, want op daardie tydstip is hy nog onbevoeg om anders te ervaar, ook kan hy nie op `n ander manier gelei word om te glo nie, en om daarna te ervaar, dat alle goeie en waarhede is slegs uit die Meester. Terwyl die mens op so `n manier dink, word sy waarhede en goeie vergelyk met die “sagte grasspruitjies” en ook met die “struike en kruie wat vrugte dra,” en ten laaste, met die “bome wat vrugte dra,” alles wat nog leweloos en onbesield is, maar nou dat hy verlewendig is deur die liefde en geloof, en glo dat die Meester bewerk al die goeie wat hy doen en al die waarhede wat hy spreek, dan word hy ten eerste vergelyk met die “lewende wesens wat beweeg in die water,” en met die “voëls wat oor die aarde vlieg,” en ook met die “wilde diere” wat almal “lewende” dinge is en wat genoem word “lewende siele.”

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205