DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 403

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429.

424. Deur `n “smid” in die Woord word aangedui `n wyse, intelligente, en goed ingeligde [wetenskaplike], en hier deur “`n smid van allerhande koper- brons en ysterinstrumente,” aangedui word dat sulke mense is vertroud met die natuurlike en die goeie en die waarheid. Soos in Joh: ”So, met `n vaart, sal Babel, die groot stad, neergegooi word en nooit meer gevind word nie. En die stem van harpspelers en sangers en fluitspelers en basuinblasers sal nooit meer in jou gehoor word nie, en geen smid van enige kuns sal ooit weer in jou gevind word nie.” (Openb. 18: 21-22). “Harpspelers,” soos hierbo, dui ook op waarhede; basuinblasers op die goeie van die geloof; en `n “smid van enige kuns” is een wat ken (wat weet), of die geheue-kennis [scientia] van waarheid en die goeie. In Jes. “Die ambagsman giet `n beeld en die smid trek hom oor met goud en smelt silwerkettings. Wie te arm is vir so `n bydrae, kies `n stuk hout wat nie vergaan nie; hy soek vir hom `n kunsvaardige ambagsman om `n beeld op te rig wat nie wankel nie.” (Jes. 40: 19-20), en spreek van hulle wat uit fantasieë vir hulleself `n valse gesnede beeld giet – en onderrig dat dit voorkom asof dit waar is. In Jer: “Hulle is soos een wat vernietigend en dwaas [handel], `n boom met leringe van leegheid. Silwer wat platgeslaan is, word uit Tarsis gebring en goud uit Ufas, die werk van die ambagsman en van die hande van die goudsmit; koningsblou en purperrooi is hulle klere, `n werk van kunstenaars is hulle almal.” (Jer. 10: 8, 9), en dui op iemand wat valshede onderrig, en versamel uit die Woord dinge waarme hy sy uitvindsels mee vervals, daarom word dit genoem `n “doktrine van leegheid” en die “werk van kunstenaars. Sulke persone was in die antieke tye verteenwoordig as ‘gieters’ wat idole gegiet het, valshede, wat hulle aanbid met goud, dit is, met die skyn van goud, en met silwer, of `n voorkoms van die waarheid; en met blou en met gewade, of sulke natuurlike dinge wat klaarblyklik in ooreenstemming is.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205