DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 409

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429.

430. `n “Kleintjie” of “klein kindjie” in die Woord, dui op onskuld, en ook naasteliefde, want ware onskuld kan nie bestaan sonder naasteliefde nie, ook nie ware naasteliefde sonder onskuld nie. Daar is drie grade van onskuld, onderskei in die Woord in terme soos “suigelinge” “kindjies” en “klein kindertjies” en soos wat daar nie ware onskuld is sonder ware liefde en naasteliefde nie, word deur “suigelinge” “kindjies” en “klein kindertjies” daarom ook in drie grade van liefde aangedui: naamlik, tere liefde, soos die van `n suigeling teenoor sy moeder of versorger; liefde van `n kindjie teenoor sy ouers; en naasteliefde, soortgelyk van die van `n kind teenoor sy opvoeder of instrukteur. Dus word in Jes. Gesê: “Dan wei die wolf by die lam, en die luiperd gaan lê by die bokkie, en die kalf en die jong leeu en die vetgemaakte vee bymekaar, en `n klein seuntjie sal hulle aanja.” (Jes. 11: 6). Hier dui `n “lam” `n “kalf” en `n “bokkie” op die drie grade van die onskuld en liefde; `n “wolf” `n “luiperd” en “jong leeu” hulle teenoorgesteldes; en `n “klein seuntjie” die naasteliefde. In Jer: “Waarom berokken julle julself die groot besoedeling om onder julle man en vrou, kind en suigeling uit JeHûWdah uit te roei, om vir julle niemand te laat oorbly nie.” (Jer. 44: 7). “Man en vrou” dui op dinge van die intelligensie en van die wil, of van waarheid en van die goeie; en “kind en suigeling” die eerste graad van die liefde. Dat `n “suigeling” en `n “klein kindjie” die onskuld en naasteliefde aandui, is baie duidelik uit die Meester se woorde in Lukas: “En hulle het ook die klein kindertjies na Hom toe gebring, sodat Hy hulle kon aanraak; en toe die studente dit sien, het hulle hul bestraf. Maar JaHwèshua het hulle na hom geroep en gesê: Laat die kindertjies na My toe kom en verhinder hulle nie, want aan sulkes behoort die koninkryk van die Elohim. Voorwaar, Ek sê vir julle, elkeen wat die koninkryk van die Elohim nie soos `n kindjie ontvang nie, sal daar nooit ingaan nie.” (Lukas 18: 15, 17). Die Meester self word `n “kleintjie” of “kind” genoem (Jes. 9: 6), omdat Hy onskuld en liefde op sigself is, en in dieselfde vers word hy genoem, Wonbderbaar, Raadsman, Magtige El, Ewige Vader, Vredevors.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205