DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 415

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429.

436. Dat deur haar “seun” wat sy Set genoem het, `n nuwe kerk aandui, waardeur die naasteliefde behoue kon bly, is duidelik uit wat voorheen gesê is, sowel dat dit verband hou met Kain waarop `n “merk geplaas was, sodat niemand hom sou doodslaan nie. Want die onderwerp soos wat dit nou voorkom, is as volg: Geloof afgeskei van die liefde was aangedui deur “Kain,” naasteliefde deur “Abel” en die geloof in sy afgeskeide staat wat die naasteliefde uitgeblus het, was verteenwoordig deur Kain wat vir Abel doodgeslaan het. Die bewaring van die geloof ten einde dat naasteliefde daarby ingeplant kan word deur die Meester, was aangedui deur JaHWeH wat `n merk op Kain plaas sodat niemand hom sou doodslaan nie. Dat die heilige van die liefde en die goeie daarvan ontleen deur die Meester gegee word deur geloof, was aangedui deur Jabal wat deur Ada gebaar is; en dat `n geestelike geloof gegee was, was ook aangedui deur sy broer Jubal, en uit hierdie kom daar die natuurlike goeie en waarheid, en was aangedui deur Tubal-Kain wat deur Silla gebaar is. In hierdie twee belangrike verse van Gen. 4 het ons die gevolgtrekking, en dus ook die opsomming, van al hierdie dinge is dit dat deur die “man en sy vrou” word aangedui dat `n nuwe kerk wat voorheen Ada en Silla genoem was, en deur “Set” aangedui word die geloof waardeur naasteliefde ingeplant is; en in die vers wat volg, deur “Enos” aangedui word die naasteliefde wat ingeplant is deur geloof.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205