DIE BOEK GENESIS 1-450 Versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 60

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176, 177, 178, 179, 180, 181, 182, 183, 184, 185, 186, 187, 188, 189, 190, 191, 192, 193, 194, 195, 196, 197, 198, 199, 200, 201, 202, 203, 204, 205, 206, 207, 208, 209, 210, 211, 212, 213, 214, 215, 216, 217, 218, 219, 220, 221, 222, 223, 224, 225, 226, 227, 228, 229, 230, 231, 232, 233, 234, 235, 236, 237, 238, 239, 240, 241, 242, 243, 244, 245, 246, 247, 248, 249, 250, 251, 252, 253, 254, 255, 256, 257, 258, 259, 260, 261, 262, 263, 264, 265, 266, 267, 268, 269, 270, 271, 272, 273, 274, 275, 276, 277, 278, 279, 280, 281, 282, 283, 284, 285, 286, 287, 288, 289, 290, 291, 292, 293, 294, 295, 296, 297, 298, 299, 300, 301, 302, 303, 304, 305, 306, 307, 308, 309, 310, 311, 312, 313, 314, 315, 316, 317, 318, 319, 320, 321, 322, 323, 324, 325, 326, 327, 328, 329, 330, 331, 332, 333, 334, 335, 336, 337, 338, 339, 340, 341, 342, 343, 344, 345, 346, 347, 348, 349, 350, 351, 352, 353, 354, 355, 356, 357, 358, 359, 360, 361, 362, 363, 364, 365, 366, 367, 368, 369, 370, 371, 372, 373, 374, 375, 376, 377, 378, 379, 380, 381, 382, 383, 384, 385, 386, 387, 388, 389, 390, 391, 392, 393, 394, 395, 396, 397, 398, 399, 400, 401, 402, 403, 404, 405, 406, 407, 408, 409, 410, 411, 412, 413, 414, 415, 416, 417, 418, 419, 420, 421, 422, 423, 424, 425, 426, 427, 428, 429.

59 Die rede waarom die “groente en die groen van die kruid(e)”hier beskryf word as voedsel alleenlik vir die natuurlike mens, is omdat, met die beloop van wedergeboorte, terwyl die mens geestelik gemaak word, is hy voortdurend in gevegte betrokke, en daarom word die kerk van die verlosser “vegtend” genoem, want voor wedergeboorte heers die begeertes, omdat die hele mens saamgestel is uit blote begeertes en valsheid daaruit verkry. Hierdie begeertes en valsheid kan nie gedurende wedergeboorte oombliklik verwyder word nie, want dit sal die hele mens vernietig, die enigste sodanig synde lewe wat hy verkry het, en daarom word bose geeste toegelaat om vir `n lang tyd met hom te wees, sodat hulle sy begeertes mag opwek, en dat hulle dus so losgemaak mag word, deur ontelbare maniere, selfs tot so `n graad dat hulle deur die Verlosser tot goedheid geneig kan word, en die mens dus so te hervorm. Gedurende die tyd van die gevegte, die bose geeste, wat die grootste haat dra teen alles wat goed en waar is, is dus, teen enigiets wat van liefde en geloof teenoor die Verlosser is, en hierdie dinge is alleenlik goed en waar, omdat hulle ewige lewe in hulself het – hulle los vir die mens niks anders as voedsel, behalwe dit wat vergelyk met die “groente en die groen van die kruid(e) nie,” nietemin gee die Verlosser hom ook voedsel, wat vergelyk word met die “saad draende kruid,” en die “boom waarin vrugte is” wat toestande van kalmte en vrede is, met hul blydskap en vreugde, en hierdie voedsel word deur die Verlosser gegee met tussenposes, indien die Verlosser `n mens nie elke oomblik verdedig, ja selfs, die kleinste van die kleinste deel van elke oomblik, sal hy onmiddellik omkom, as gevolg van die onbeskryflike en hewige en dodelike haat wat heers in die wêreld van die geeste, teen die dinge wat verwant is aan die liefde en geloof teenoor die Verlosser. Die sekerheid van hierdie feite kan ek bevestig deur dat ek vir `n aantal jare (nie inaggenome my verblyf in die liggaam) verbonde was met geeste in die ander lewe, selfs met die slegste van hulle, en soms was ek omring deur duisende, aan wie dit toegelaat was om hul gif uit te spoeg, en my deur alle moontlike maniere te besmet, nogtans sonder dat hulle in staat was om `n enkele haar op my hoof te beseer, so veilig was ek onder die Verlosser se beskerming, deur baie jare se ondervinding was ek deeglik onderrig aangaande die wêreld van die geeste en hulle natuur, en ook aangaande die gevegte van die wat wedergebore word, moet ondergaan en verduur, om die geluk van die ewige lewe te verkry, maar omdat geeneen goed onderrig kan word in sulke onderwerpe deur `n algemene beskrywing en dit te glo sonder twyfel, sal die besonderhede deur die Verlosser se Goddelike genade, in die volgende bladsye openbaar word. Gen 1:31: “Toe sien God alles wat Hy gemaak het, en—dit was baie goed. En dit was aand en dit was môre, die sesde dag. Hierdie toestand word “baie goed” genoem, die vorige toestande word bloot “goed” genoem, omdat die dinge wat van geloof is, is nou een met die dinge wat van liefde is, en dus is `n huwelik bewerkstellig, tussen geestelike en hemelse dinge.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205