Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 103

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

103. Ek was ook deur die geeste van daardie aarde ingelig aangaande die inwoners, wat hulle assosiasie is, en nog verskeie ander besonderhede. Hulle sê dat hulle onderskei kan word in families, elke familie apart en by hulself; elke familie bestaan uit `n man en sy vrou met hulle kinders; en die kinders, wanneer hulle die getroude staat bereik, word afgeskei van die ouerlike huis, en het nie verder verantwoordelikheid daaroor nie. Hulle is min bekommerd oor voedsel en kleding, hulle voed op die vrugte en peulvrugte wat hulle aarde produseer; hulle is effentjies geklee, en dit sluit in `n growwe vel of jas, wat die koue uithou. Bowendien weet almal op daardie aarde dat hulle sal lewe na die dood; en op grond hiervan is hulle nie te veel bekommerd oor hulle liggame nie, slegs net so ver wat die lewe betref, wat hulle sê, is om te wees en om die Meester te dien. Dit is ook vir hierdie rede dat hulle ook nie die liggame van die dooies begrawe nie, maar werp hulle na buite en bedek die liggame met die blare van die bome wat in die woude groei.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205