Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 122

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

122. Aangaande die dinge wat hierbo genoem is, mag daar bygevoeg word, dat die inwoners en geeste van ons aarde, in die Groot Kosmiese Mens `n verwantskap het met die natuurlike en eksterne sin, in watter sin die finale van die innerlikes van die lewe eindig, en daar rus as hul algemene basis. Die saak is dieselfde ten opsigte van die Goddelike waarheid in die letterlike sin, wat die Woord genoem word; en wat vir hierdie rede ook op hierdie aarde gegee is, en nie op enige ander nie; 122.1 en omdat die Meester die Woord is, en is die Eerste en die Laaste daarvan, daarom, dat alle dinge mag bestaan in ooreenstemming met die orde, was Hy bereid om op hierdie aarde gebore te word, en waar die Woord gemaak is, in ooreenstemming van wat in Johannes geskryf is: “In die begin was die Woord, en die Woord was by God, en die Woord was God. Hy was in die begin by God. Alle dinge het deur Hom ontstaan, en sonder Hom het nie een ding ontstaan nie…en die Woord het vlees geword en onder ons gewoon – en ons het Sy heerlikheid aanskou, `n heerlikheid soos van die Eniggeborene wat van die Vader kom – vol van genade en waarheid. Niemand het ooit God gesien nie; die Eniggeborene Seun wat in die boesem van die Vader is, dié het Hom verklaar.” (Joh. 1: 1-14, 18). Die Woord is die Meester ten opsigte van Goddelike waarheid, dus die Goddelike waarheid vanuit die Meester. 122.2 Maar dit is `n Arcanum (geheim) wat in die begripsvermoë van net `n paar val.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205