Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 128

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

128. In `n staat van slaaploosheid was ek in my gees gelei deur die Meester, deur middel van engele, na `n sekere aarde in die universum, gevolg deur sommige geeste van hierdie wêreld. Ons vordering was gemaak na regs, en het twee ure geduur. Naby die limiet van ons sonnestelsel, verskyn daar eerste `n skitterende helder wolk, maar baie dig, en agter dit `n vurige rook wat opstyg uit `n groot kloof. Dit was `n yslike golf of kloof wat ons sonnestelsel op daardie kant afskei van sommige wêrelde van die sterre hemel. Die vurige rook verskyn op `n redelike afstand. Dit was gedra in die middel daarvan, en dan verskyn daar aan die onderkant in daardie kloof of golf baie mense, wat geeste was; want geeste verskyn almal in die menslike vorm, en is inderwaarheid mense. Ek hoor hulle ook met mekaar praat, maar vanwaar hulle vandaan kom en wat hulle kwaliteit was, was nie aan my gegee nie. Maar een van hulle sê aan my dat hulle wagte was, uit vrees dat geeste van hierdie wêreld sou oorgaan sonder dat toestemming gegee is om dit te doen. Dat dit so was, was ook bevestig, want sommige geeste wat in ons geselskap was, maar wat nog nie die vermoeë ontvang het om oor te gaan nie, begin om geweldig te skree dat hulle besig is om te vergaan; want hulle was soos hulle wat worstel in pyn met die dood, en daarom het hulle aan daardie kant van die kloof gestop, ook kan hulle nie verder geneem word nie, want die vurige rook wat uitgeasem word vanuit die golf vou hulle toe en so word hulle gemartel.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205