Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 13

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

13. Met watter gretigheid hulle navraag doen en die kennis van dinge indrink wat aan die geheue behoort styg uit bokant die sensuele dinge van die liggaam, en was aan my duidelik gemaak uit die feit dat hulle in hierdie dinge kyk wat ek weet met betrekking tot hemelse dinge, dat hulle baie haastig deur alles gaan en voortdurend sê dat dit so en so is. Want as geeste by die mens kom, gaan hulle sy geheue binne en raak gaande oor dit wat hulle pas: ja, wat ek opgemerk het; hulle lees die dinge wat daarin bevat is soos uit `n boek. 13.1 Hierdie geeste doen dit met groot bekwaamheid en vlugheid want hulle word nie gestop deur dinge wat swaar of traag is wat die interne sig kan beperk of vertraag, soos alle aardse en liggaamlike dinge doen nie, want hulle kyk self na dinge wat nie verstop is met dinge wat aards is nie en wat die denke opwaarts neem, dus in `n breër veld, waar die materieële dinge die denke ondertoe neem, en terselfdertyd dit beperk en afsluit. Hulle gretigheid om kennis te bekom en om die geheue te verryk, was ook duidelik uit die volgende ervaring. Toe ek op `n tydstip iets neerskryf aangaande dinge wat moet kom, en hulle was op `n afstand, sodat hulle nie kan kyk in die dinge van my geheue nie, omdat ek nie gewillig was om dit vir hulle te lees in hulle teenwoordigheid nie, was hulle baie verontwaardig, en in teenstelling met hulle gewone optrede, was hulle gereed om op my te skel, en sê dat ek een van die slegste mense was, en al sulke dinge, hulle veroorsaak `n tipe van sametrekking gepaardgaande met pyn aan die regterkant van my kop tot by die oor. Maar hierdie dinge het my nie seergemaak nie. Nietemin, omdat ek gevolglik die bose gedoen het, verwyder hulle hulself op nog `n groter afstand, maar uiteindlik gaan staan hulle weer stil met `n begeerte om te weet wat ek geskryf het, so groot is hul begeerte na kennis.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205