Ander Aardes in die Universum 1 - 200 versameling
EMANUEL SWEDENBORG

Hoofstuk 130

Spring: 1, 2, 3, 4, 5, 6, 7, 8, 9, 10, 11, 12, 13, 14, 15, 16, 17, 18, 19, 20, 21, 22, 23, 24, 25, 26, 27, 28, 29, 30, 31, 32, 33, 34, 35, 36, 37, 38, 39, 40, 41, 42, 43, 44, 45, 46, 47, 48, 49, 50, 51, 52, 53, 54, 55, 56, 57, 58, 59, 60, 61, 62, 63, 64, 65, 66, 67, 68, 69, 70, 71, 72, 73, 74, 75, 76, 77, 78, 79, 80, 81, 82, 83, 84, 85, 86, 87, 88, 89, 90, 91, 92, 93, 94, 95, 96, 97, 98, 99, 100, 101, 102, 103, 104, 105, 106, 107, 108, 109, 110, 111, 112, 113, 114, 115, 116, 117, 118, 119, 120, 121, 122, 123, 124, 125, 126, 127, 128, 129, 130, 131, 132, 133, 134, 135, 136, 137, 138, 139, 140, 141, 142, 143, 144, 145, 146, 147, 148, 149, 150, 151, 152, 153, 154, 155, 156, 157, 158, 159, 160, 161, 162, 163, 164, 165, 166, 167, 168, 169, 170, 171, 172, 173, 174, 175, 176.

130. Nadat ons gepraat het vir `n geruime tyd oor verskeie onderwerpe, vra ek hulle watter God hulle aanbid. Hulle sê hulle aanbid `n engel wat aan hulle verskyn as `n Goddelike Mens, en Hy skitter soos lig, en dat Hy hulle onderrig en gee aan hulle om waar te neem wat hulle behoort te doen. Hulle sê verder dat hulle weet dat die Almagtige God is in die son van die engele hemel, en Hy verskyn aan hulle engel, en nie aan hulleself nie; en dat Hy te groot is vir hulle om dit te waag om hom te vereer. Die engel wat hulle aanbid was `n engele gemeenskap, aan wie dit gegee is deur die Meester om hulle te bestuur, en om die weg van wat reg en regverdigheid is te leer. Daarom het hulle lig vanaf `n sekere vlam, wat verskyn soos `n kleinirige fakkel, redelik vurig en geel. Die rede is omdat hulle nie die Meester aanbid nie, en dus het hulle nie die lig van die son van die engele hemel nie, maar die van `n engele gemeenskap. Want `n engele gemeenskap, wanneer dit deur die Meester gegee is, kan so `n lig verskaf aan die geeste wat in `n laer streek is. Daardie engele gemeenskap was ook deur my gesien, hoog bokant hulle, en hulle vlammende voorkoms vanwaar hulle lig kom, was ook gesien.

 
 

Fatal error: Uncaught Error: Call to undefined function mysql_close() in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php:205 Stack trace: #0 {main} thrown in /mnt/ns1_wwwroot/wwwroot/www.aftershock.co.za/html/clients/www.nuweopenbaring.co.za/lorber.php on line 205